LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopards and Lace | LekkeSlaap
+43

Leopards and Lace

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirling-laan 9, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopards and Lace is geleë in die idilliese area, Spitskop, slegs 3 km buite Bloemfontein. Ons bied beeldskone, gerieflike oornagverblyf naby verskeie gewilde restaurante in Bloemfontein en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, wat dit ideaal maak vir 'n oornagstop vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Akkommodasie beskik oor 8 dubbelkamers, 2 gesinskamers en 'n VIP suite. Elke kamer bied 'n en suite-badkamer en die VIP suite het 'n leefarea. Daar is geriewe soos lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere kanale, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi word ook voorsien.

Ons het ook 'n veeldoelige lokaal vir onvergeetlike, suksesvolle en eksklusiewe troues, partytjies, verlowings, herdenkings, verjaarsdae en jaareindfunksies. Dit is geskik vir binnenshuise en buitemuurse funksies, wat jou nader bring aan die Vrystaatse platteland.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Leopards and Lace
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Stirling-laan 9, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Leopards and Lace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirling-laan 9, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYmQyNGQ2LTljYTEtNGFjNS1iMDQ5LTBmNWM2NDFkM2FjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 9 Stirling Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.081428195415 26.164192557335
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!