LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Camello | LekkeSlaap
+14

The Camello

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir The Camello
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizette D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en veilige woonstel. Gerieflik geleë naby N12/N9.

Gerieflike woonstel met alles wat nodig is.

Cheryl P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P
Saam met vriende

A comfortable and warm experience. All needs anticipated.

My friends and I only needed a place to sleep en route to the Tsitsikamma Hike but this place had all the comforts that I was reluctant to leave the next morning, not even taking advantage of the lovely secluded braai area and the pool. Very, very comfortable with the ease of access to the property. I did not need to see the host but was assured that I could contact him at any time if necessary. I will definitely use this place again if I'm in the area.

Martin A - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Gesin met tieners

Ons het 'n fantastiese tyd by 'n wonderlike gasheer en gasvrou gehad, beveel dit vir enige iemand aan.

The Camello is 'n wonderlike en veilige plek, baie luuks en beslis die plek om 'n heerlike ruskansie te neem, ons as gesin het lekker gerus.

Esme K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Wegbreek het ons goed gedoen uit die besige Kaap, het die stilte en rustigheid geniet. Plek is absolutely beautiful. Nodig net WiFi.

Adél B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél B

Rustig, netjies en probleemvry.

Ons het seepglad ingeboek. Aanduidings was duidelik. Baie netjies.

Mellisa K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K
Besigheidsreis

Mal oor die plek!

Ons sal definitief terugkom.

Francois S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met vriende

Net wat ons gesoek het na 'n lang dag van reis.

Kommunikasie van eienaar was baie goed.

Jean-paul A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul A
Gesin met klein kinders

Mooi plekkie met al die nodige geriewe.

Mooi plekkie met al die nodige geriewe, selfs koffie, tee, suiker en melk, indien jy jou eie vergeet het. Goeie ligging vir ons behoeftes. Kinders het die WiFi en volle DStv-pakket waardeer. Callie was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal The Camello enige tyd aanbeveel.

Arnold A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Regtig baie vriendelik en netjies. Ons het baie lekker bly.

Owen B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen B
Enkelreisiger

The Camello is value for money and one of the most neat and tidy units I have stayed in.

Great location, situated near most key points. Friendly and welcoming host. This unit is a very neat, clean and sunny with safe parking.

Carla V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Gemaklike, veilige, netjiese verblyf.

Baie vriendelike eienaars wat baie hulpvaardig is. Swembad het die hitte van die dag verlig!

Phillip V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, vriendelik, netjies en goeie inligting (per Whatsapp) om toegang te vergemaklik.

Dit is 'n nuwe aanbouing en is baie netjies en prakties. Alle kombuisgeriewe is goed uitgedink en netjies. Die lugreeling werk uitstekend en kan skaars gehoor word. Om op te som, ons sal definitief weer daar oorbly as ons in George kuier.

Andre W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met klein kinders

The Camello is uitsonderlike gehalte vir geld. Bobaas verblyf.

Callie is 'n fantastiese gasheer. Hy is hoogs professioneel en lewer diens van uitstaande gehalte. Die eenheid is smaakvol gemeubileer en het alles wat jy benodig vir selfsorg. Callie het koffie, tee, melk en suiker verskaf wat ons nie verwag het nie, maar die verwelkoming wat dit soveel beter gemaak het na die lang pad. Die eenheid was silwerskoon en is baie gerieflik. Ek kan The Camello met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit is uitstekende waarde vir geld.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringsinhel 15, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr2u17Yr3YxqxxhlG4aTb82Qm2gdLSHLM9gRaTYrZs8M5G0vOxA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 15 Kameeldoring Close Heather Park 6536 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.952187598839 22.435332906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!