The Cape Lodge
99 resensies
B&B
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelikaanweg 18, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cape Lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers.
Akkommodasie is beskikbaar in gesinseenhede, luukse eenhede en sake-eenhede. Die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, DStv en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontbyt in die eetkamer geniet.
Braaiplekke en veilige parkeerplek agter elektroniese hekke is beskikbaar aan gaste. 'n Karwasdiens is ook ingesluit. Upington Internasionale Lughawe is net 8 km van ons af.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
4.4 uit 5van 99 resensies vir The Cape Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ligging
- Pelikaanweg 18, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink The Cape Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Keidebees Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelikaanweg 18, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom