LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cape Lodge | LekkeSlaap
+29

The Cape Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 76 resensies vir The Cape Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pietie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pietie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te klein vir dubbelkamer.

Kamer is adverteer met 'n koningingrootte-bed. Bed was dubbelbed en kamer was beknop ek neem aan dit is hoekom daar nie meer 'n koningingrootte-bed is nie. Dit word adverteer as losstaande eenheid wat nie losstaande was nie. Stort het nie rakkies vir seep ens. Ontbyt was heerlik!

Louw V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Enkelreisiger

Puik akkommodasie. Probleem met krag wat afgaan sonder voorsiening.

Dan een klein versoek by wasbak in badkamer, ons lang mense wil graag die spieël kan gebruik.

Stefan G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Goeie oornagplek en waarde vir geld.

Ebeth D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ebeth D
Gesin met tieners

Ons het lekker daar gebly.

Kamers was netjies alhoewel baie klein. Sou graag ook WiFi wou gehad het. Andersins baie goed gewees.

Rinie L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig was dit te beknop om nog 'n nag oor te bly.

Ek moes seker verkeerd gekyk het, het gedink dis selfsorg. Ek het my geld gemors.

Robyn S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn S
Gesin met tieners

Goeie oornagverblyf in baie mooi kamers.

Die huisie waarin ons gebly het was baie netjies en skoon. Die lodge is baie skoon buite en het 'n lekker atmosphere. Daar was baie spasie vir ons 3 volwassene. Die beddens slaap gemaklik. Daar is 'n mini stoof, maar geen potte of panne was verskaf nie so ons moes vir ontbyt gaan by hulle restaurant. Hulle het vergeet om toilet papier te verskaf en ons moes ook vra vir opwasseep.

Sam P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs en personeel.

Baie netjies en veilige omstandighede. Wonderlike ondervinding weg van die huis.

Arniel D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gemaklik.

Die familie-eenheid was baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer hier bly.

Sylvia V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia V
Gesin met tieners

Netjies, veilig.

Baie netjies, net ietwat klein vir 'n gesin, 100% vir oornag. Uitstekende kliëntediens, gratis karwas 'n bonus!

Rita C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ondervinding.

Was op reis na Kgalagadi Transfrontier Park, ons het na 20:00 by die lodge gearriveer. Ons was verwelkom deur 'n baie vriendelike en professionele dame, waarna sy ons na die eenheid vergesel het. Die chalet was skoon, linne en handdoeke spierwit, toegerus met die nodige breekgoed, koffiestasie en klein yskas. Veilige parkering vir voertuig. Na my mening goeie waarde vir geld. The Cape Lodge kan ek aanbeveel vir 'n goeie nagrus.

Donna V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna V

Heerlik!

Heerlik, baie skoon, vriendelik.

Este J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este J
Gesin met klein kinders

Heerlike, netjiese verblyf.

Verblyf was baie netjies en skoon en lekker stil en rustig. Kosmaak- en braaigeriewe is beskikbaar, maar nie veel kombuisware om mee te kook nie. Kan gerus bietjie aangevul word.

Jeanette R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette R
Besigheidsreis

Aangenaam, skoon en gerieflik.

Was aangenaam verras met vriendelikheid en hoe skoon en netjies eenheid was. Die lugversorging was 'n pluspunt in die baie warm weer. Kon ongelukkig nie ontbyt eet wat aanbeveel was nie a.g.v beurtkrag, dus kan ek aanbeveel dat oord 'n gasstoof aanskaf. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Joan E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie rustig omgewing, mooi, baie netjies, personeel was vriendelik.

Ons was 2 persone en in kamer was net een handdoek, geen toiletpapier, geen shampoo, een klein plat koekie seep, geen stoel of bankie vir tas. Parkering werk nie. Ek sal die kamer net vir een persoon aanbeveel.

Hester J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Enkelreisiger

Heerlik en gerieflik vir oornagverblyf.

Ek het dit baie geniet, die ontvangs was innemend, kamer heerlik koel, lekker geslaap, sal net dalk 'n voorstel maak dat 'n lekker beskuit saam vroeg oggend koffie/tee bedien word.

Joey V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam, mooi skoon, lekker air-cons.

Net kombuis was nie goed toegerus nie, geen stortdeur in een huis, ons voel daar was ander huisies oop maar hulle sit ons in 'n plek sonder stortdeur.

Freddie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Ons het een aand by die Cape Lodge oorgeslaap. Die eenheid het 'n klein leefvertrek en kombuis, badkamer met stort, en twee slaapkamers (een met dubbelbed en een met twee enkelbeddens). Die eenheid was skoon en netjies. Die hele lodge is mooi, met goed versorgde tuine en plek om buite te kuier. Sterk aan te beveel.

Nicolaas S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S
Gesin met tieners

Verwagtinge oortref.

Van vriendelike en professionele ontvangs tot uiters netjiese veblyf. Die verblyf by die The Cape Lodge was 'n besonderse positiewe ervaring. Sal dit sonder twyfel aanbeveel.

Leon E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E
Gesin met tieners

Baie goed geleë en netjiese plek.

Baie netjiese plek en goed geleë, ideaal vir oornag.

Eugene P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie lekker oornagverblyf geniet.

Lize V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Baie skoon en netjies.

Ons het 1 nag gebly en kamers was baie skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Sal beslis aanbeveel en ook self weer daar bly.

Sylvia B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Aangenaam.

Baie aangenaam. Het tuis gegaan by The Cape Lodge. Baie skoon en netjies en goed toegeruste eenhede. Verblyf was baie aangenaam.

Terance F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terance F
Enkelreisiger

Good value for money.

Stayed here for a night and was pleasantly surprised to see my car being washed early in the morning.

Natashia P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia P

Baie netjies en veilig.

Baie netjiese oornagkamer en alles was skoon en in werkende toestand. Die ontbyt was heerlik!

Terance F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terance F
Besigheidsreis

Goed en gerieflik!

Die plek was gemaklik. Ek sal volgende keer 'n groter kamer bespreek omdat ek dikwels na-ure moet werk. Andersins was die diens uitstekend en die akkommodasie was netjies, netjies en goeie waarde.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good and convenient!

The place was comfortable. I will book a bigger room next time as I often need to work after hours. Otherwise the service was excellent and the accommodation was neat, tidy and good value.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francina K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sou graag beter DStv-kanale wou hê, bv. KykNet. Alles baie skoon en netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Terance F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terance F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service and value.

Excellent reception and ongoing service whilst there. Good value for money, neat and comfortable.

Anelda L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda L

Dit was baie netjies en skoon en gerieflik.

Ek't net 'n spieël gemis in die kamer en die badkamerkassie en spieël is bietjie laag. Maar verder was dit baie gerieflik en ons het baie lekker gebly.

Jolene S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene S
Saam met vriende

Netjies, skoon kamers met die nodige geriewe.

Die enigste voorstel wat ek het, is dat daar vir elke gas 'n handdoek kan wees - twee handdoeke tussen 4 persone is bietjie knap. Verder was die verblyf en geriewe netjies.

Pieter V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Die verblyf het sy doel gedien, ons kon die Kalahari fees bywoon.

Netjies, skoon en aangenaam om oor te bly.

Nd S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nd S
Saam met vriende

Lekker ontvang deur Alesandro.

Dankie vir 'n rustige aand!

Jimmy G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jimmy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

The Cape Lodge was ons laaste stop op 'n toer van 9 dae. Dit is bloot 'n bed met 'n stort. Baie klein en geen selfsorggeriewe nie. Daar was slegs een handdoek, en geen deur- of stortmatjie nie. Dit kan bloot glad nie vergelyk word met enige van die ander plekke waar on oorgebly het nie. Ons was werklik baie teleurgesteld.

Koos E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies soos wat foto's Cape Lodge beskryf. Uitstekende diens. Was baie gewillig om ons te help en ook vriesgeriewe verskaf. Het laat aangekom en volgende oggend selfs ons motor gewas.

Baie netjiese plek. Ons het kleinste kamer gehad, maar die bestuurder het vir ons 'n groter een ook gaan wys. Baie tevrede met diens. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Nico B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was verskriklik aangenaam en die diens was baie vriendelik en regtig van uitstaande gehalte.

Ons beveel Cape Lodge vir enige reisigers aan.

Gerrit H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf vir oornag.

Aangename skoon en netjiese plekkie. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Sal The Cape Lodge enige tyd aanbeveel vir 'n oornag opsie.

Amelia M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Ander gaste was baie raserig wat nagrus versteur het.

Marice D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Verrassend! Pragtig! Netjies en skoon! Privaat! Waarde vir geld! Vriendelike ontvangs en diens.

Stephan K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K
Besigheidsreis

Besoek gerus.

Besoek gerus. Netjies en skoon. Voor ons die volgende oggend vertrek het was tot ons motor gewas.

Henriette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n perfekte plek vir oorslaap.

'n Baie netjiese plek vir oorslaap. Net bietjie klein kamers maar nogsteeds 'n pragtige, netjiese plek.

Neels L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L

Kamers baie netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Het weer by Cape Lodge bespreek vir ons terugkeer van Namibiese toer. Aangename verblyf en baie vriendelike en behulpsame dame by ontvangs.

Renscha V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renscha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was perfek!

Ons sal definitief weer oornag by The Cape Lodge.

The Cape Lodge's terugvoer

Baie dankie Renscha.

Enige iets om ons gaste gelukig en tevrede te hou.

Groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Elmarie L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Ons het dit as 'n oornagslaapplek geboek op pad Namibië toe, by aankoms was die personeel vriendelik en hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel.

The Cape Lodge's terugvoer

Beste Elmarie,

Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike Groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Riana N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Fantasmagories!

Skoon, netjies, vars, alles in 1 eenheid. Ons het heerlik gebly, sien julle volgende jaar weer!

The Cape Lodge's terugvoer

Goeie more,

Vreeslik baie dankie vir die pragtige woorde. Sien uit om u weer te verwelkom hier by ons.

Vriendelike Groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Aneleen V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie gawe ontvangs, pragtige, skoon, netjiese plek.

Dit was awesome om daar te bly. Baie skoon georganiseerde, baie netjiese plek, sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

The Cape Lodge's terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die pragtige woorde, Aneleen. Dit was 'n plesier om u te verwelkom.

U is enige tyd welkom

Vriendelike groete
Stephanie

The Cape Lodge
Charles H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H
Saam met vriende

Safe and comfortable accommodation.

Will recommend this place for all my friends.

Martha L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het bespreek vir twee en het 'n enkelkamer met dubbelbed gekry, spasie beperk en ongerieflik.

By bespreking het ons die ekonomiese opsie gekies, onbewus dat 'n dit 'n enkelkamer met 'n dubbelbed is.

Margot S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en veilig.

Kamers goed toegerus, diens flink en heerlike ontbyt gehad. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Daar was selfs 'n vriendelike ou om jou kar te was!

Janine K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met vriende

Pragtige plekkie vir min geld.

Dit is regtig ‘n pragtige plekkie en kry baie luuksheid vir min geld. Die bestuur is super vriendelik en behulpsaam.

The Cape Lodge's terugvoer

Beste Janine,

Vreeslik baie dankie dat u ons gebruik het en die pragtige woorde. Hoop om u weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete,
Stephanie

The Cape Lodge
Jenette T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Kan Cape Lodge definitief aanbeveel. Verblyf en ontbyt heerlik!

Maryke S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S

Baie gerieflik en netjies.

Was baie vriendelik ontvang en staf was baie behulpsaam. Die lugreeling in elke kamer was beslis 'n pluspunt in die bloedige hitte.

Wian D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wian D
Gesin met tieners

Netjiess skoon kamers, vriendelike personeel, smaaklike ontbyt.

Goeie waarde vir geld. Netjiese kamers en vriendelike personeel.

Albert S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Albert S
Enkelreisiger

Oraait.

Sal ongelukkig nie weer daar oornag nie. Bestuur was afwesig en geen hulp is verdien verder.

Jeanette H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended!

Absolutely a place to recommend for travelers.

Karen W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, netjies.

Gerief is verdubbel met TV en yskas, heerlike ontbyt, alles was net reg!

Albert K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon, gerieflike en netjiese oornagakkommodasie.

Dit is baie lekker om na 'n lang en vermoeiende rit in 'n knus bestemming te kan afpak. Die privaat buitetuintjie maak die verblyf nog lekkerder. Danksy die ywerige motorwasser kon ons selfs ons reis in 'n skoon motor voortsit - dit was beslis 'n bonus!

Gerty H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerty H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid binne was te klein en beknop vir ons.

Pragtig en netjiese verblyf. Personeel ook baie vriendelik. Eenheid is net bitter klein binne.

Martie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Mense baie vriendelik.

Verblyf was baie lekker, diens was puik, kamer is baie skoon en ruim, parkering was veilig. Sal weer daar tuis gaan. Onbyt was baie lekker gewees.

Kobus M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is skoon en die mense pla nie.

Die een probleem is dat daar nie info oor al die attraksies van die omgewing was nie en ek moes vir ontbyt betaal het. Graag asb bevestig dat dit slaap en ontbyt was of nie. Indien nie, laat weet die client van dit want dit kan ook 'n negatiewe impak op 'n persoon se verblyf wees. Ons gaan julle weer gebruik.

Sophia M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker. Mense vriendelik en ontbyt uit boonste rakke.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Alhoewel ons kamer 'n bietjie klein was, was dit tog baie gerieflik. Sal The Cape Lode definitief aanbeveel.

Yolanda E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie. Baie netjies en sal dit aanbeveel aan enige iemand. Sal beslis weer hier bespreek.

Christelle V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie veilig, net baie klein.

Baie oulike eenhede, net gans te klein vir twee mense wat meer as een nag oornag. Kamertjie is letterlik 2.5 x 2.5.

Dries H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Knap, maar mooi. Alles skoon en lugversorging was tops in die hitte. Diens baie goed en sal aanbeveel.

Collin P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend diens.

Uitstekende ligging, diens en sal weer daar wil gaan oornag.

Gerald H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald H
Enkelreisiger

Baie lekker en gerieflik.

Ek wil voorstel maak dat daar voorsiening gemaak word vir 'n 2-punt plug om selfoon te kan charge.

Leon P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Saam met vriende

Baie professioneel en goed georganiseerd. Heerlike verblyf.

Baie professioneel en goed georganiseerd. Heerlike oornagverblyf.

Wilma S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie dankie aan The Cape Lodge vir die heerlike week wat ons daar kon gebly het. Dankie vir elke oggend se ontbyt, dit was heerlik. Sal jul regtig aanbeveel. Nogmaals dankie.

Lourens E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf maar kamers baie klein.

Die kamers is baie beknop vir twee mense en daar is ook nie yskaste in al die kamers nie.

George V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Vriendelike en gasvrye ontvangs.Die kamer is bietjie beknop maar reg net vir oornag. Die diens was uitstekend en die ontbyt was heerlik.

Erika J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lieflike plek.

Sien gerus die sterre.

Adele V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dankie aan The Cape Lodge, julle was puik! Baie dankie vir die ekstra myl wat julle stap sonder dat mens eers hoef te vra!

Hannelette W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelette W
Gesin met tieners

Rustig, netjies en baie vriendelik.

Kamers is bietjie beknop, maar andersins baie netjies en skoon. Dalk 'n spieël in die kamer opsit om hare te kan droog blaas. Dalk diefwering voor vensters wat oopmaak.

Jako R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R
Gesin met tieners

Baie lekker akkommodasie.

Vriendelike en gasvrye ontvangs, werklike waarde vir geld! Sal beslis weer daar oorbly.

Adele V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was ons tweede oornag by The Cape Lodge. Diens is uitstekend en ons kan hulle streng aanbeveel. Dankie aan The Cape Lodge.

Raoul B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raoul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies maar baie, baie klein.

Die plek is slegs geskik vir een persoon. Die plek is netjies en Louw was baie behulpsaam en vriendelik. Ek het R100 meer betaal vir 'n luukse kamer, maar was baie teleurgesteld. Het vir 2 nagte beplan maar het net een nag gebly. Geen tafel nie en geen ruimte nie. Wat jy ook al wil doen moet jy op die bed doen. Geen plek vir 'n tas of om te sit, as op die bed nie. Hulle sal die kamer moet groter maak.

Neels M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Uitstekend en smaakvol toegerus.

Uiters gemaklik en keurig toegeruste eenhede. Die karwas in die oggend was 'n aangename verrassing. Die nabyheid aan die hoofpad maak dit gerieflik, maar as mens aan stil nagte gewoond is, kan die verkeer steurend wees. Al rede hoekom ek dit nie volpunte vir ligging gegee het nie.

Adele V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

The Cape Lodge is vir my 'n baie aangename gastehuis omdat jy baie waarde vir geld kry, veral omdat ons gereeld in Upington moet oornag. Ek kon ongelukkig weens werksverpligtinge nie my aand se verblyf geniet nie, maar my man het oornag en was baie beïndruk met die goeie diens, netheid en vriendelikheid van The Cape Lodge bestuur en personeel. Ons sal beslis weer kom kuier! Baie dankie vir julle uitstekende diens.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanweg 18, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzQ2MjQ3LWI5YWUtNDFmOC1iOTdkLTVlMzRjYzc4ZGQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 76 5 1 5 18 Pelikaan Way Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.436966788328 21.287386158861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!