LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cape Milner | LekkeSlaap
+42

The Cape Milner

Hotel
Standaard dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R2 314
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n pragtige uitsig op die pragtige Kaapse berge, insluitend Tafelberg. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, WiFi, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, kluisie en 'n LCD-TV met M-Net en sekere DStv-kanale in die slaapkamers. Gaste het toegang tot 'n 24 uur-kamerdiens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Let asb. daarop dat alle tariewe wat gekwoteer word is slegs geldig vir Suid-Afrikaanse burgers. Tariewe word per persoon per nag gekwoteer en sluit verblyf, ontbyt en 15% BTW in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luuks
Vanaf
Vanaf R2 916
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n pragtige uitsig op die pragtige Kaapse berge, insluitend Tafelberg. Die kamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging, WiFi, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, kluisie en 'n plasma-TV met M-Net en sekere DStv-kanale in die slaapkamers. Gaste het toegang tot 'n 24 uur-kamerdiens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Let asb. daarop dat alle tariewe wat gekwoteer word is slegs geldig vir Suid-Afrikaanse burgers. Tariewe word per persoon per nag gekwoteer en sluit verblyf, ontbyt en 15% BTW in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite
Vanaf
Vanaf R5 648
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n pragtige uitsig op die pragtige Kaapse berge, insluitend Tafelberg. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging, WiFi, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, kluisie, yskassie en 'n plasma-TV met M-Net en sekere DStv-kanale in die slaapkamers. Gaste het toegang tot 'n 24 uur-kamerdiens.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Let asb. daarop dat alle tariewe wat gekwoteer word is slegs geldig vir Suid-Afrikaanse burgers. Tariewe word per persoon per nag gekwoteer en sluit verblyf, ontbyt en 15% BTW in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 314
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerweg 2a, Tamboerskloof, Kaapstad, 8010, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e519d3d8c8e4e93986caa972ae0f2165f3897a639f42d621780bb224a90bf61b50ca52d167aa605705b786f7b2171bf20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 314  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 2a Milner Road Tamboerskloof 8010 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.927645737467 18.40917930007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!