The Capital Trilogy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 318 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarand Avenue, Menlyn Maine, Waterkloof Glen Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Capital Trilogy is geleë in die hartjie van Menlyn Maine en bied direkte toegang tot die Central Square. Dit maak dit maklik vir gaste om naatloos van werk na ontspanning oor te skakel, of hulle nou besigheidsvergaderings bywoon, boetiek-inkopies doen of met skouspelagtige uitsigte eet.
Die woonstelle beskik oor moderne ontwerp, slim afwerkings en gemaklike beddens. Elke verblyf sluit toegang tot The Capital Menlyn Maine se gimnasium en konferensiesentrum in, wat gaste in staat stel om produktiwiteit en ontspanning sonder kompromie te balanseer.
Stylvolle kamers en volledig gedienste woonstelle bied al die noodsaaklike geriewe, terwyl eet by 16th by KOI 'n asemrowende uitsig oor Pretoria bied, wat 'n goed afgeronde en gerieflike ervaring vir beide sakereisigers en vakansiegangers skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 59
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Amarand Avenue, Menlyn Maine, Waterkloof Glen Pretoria, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 318 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarand Avenue, Menlyn Maine, Waterkloof Glen Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang