Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Chalet is 'n selfsorghuis met 'n grasdak wat op 'n privaat plaas in die Suidelike-Drakensberge in KwaZulu-Natal geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf ver van die stad se geraas af.

The Chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer is 'n solderarea met 4 enkelbeddens, 'n bad, 'n wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gas-stoof en 'n oond, en 'n yskas-vrieskas.

Die sitarea het gemaklike rusbanke om op te ontspan en daar is 'n kaggel om die koue weer te keer. Al die ligte in die huis werk met batterye en kerse word voorsien vir addisionele beligting. Warm water word deur gas verhit. Gaste kan gerus gebruik maak van die braaigeriewe buite en daar is oorgenoeg plek vir troeteldiere om te speel.

Aktiwiteite op die perseel sluit stap, fietsry en 4x4-roetes op die plaas in, maar gaste moet hulle eie toerusting bring. 'n Kort entjie se stap van die huis af is daar 'n stroompie, wat die ideale plek bied vir 'n piekniek. Die plaas is 45 km van die naaste winkels en geriewe in Underberg af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Chalet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Chalet
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 024
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NmRiMGQ0LTlmM2QtNGEyYS05ODhhLTc1MzZhMDM1MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -29.519549435896 29.515863656972