Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Chalet

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Chalet
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zelda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het!

The Chalet is ver weg van alles - en ek bedoel alles. Jy gaan waarskynlik nie ’n enkele mens sien tydens jou verblyf daar nie. Net mooi vistas van berge wat jou asem wegslaan. Daar was sneeu op die pieke toe ons daar was - baie spesiaal. Daar is nie elektrisiteit of WiFi nie en die selfoonsein kom en gaan. Hemels. Sonpanele sorg vir ligte in al die kamers. Die gasstoof werk goed en ’n enorme kaggel hou die hele plek snoesig warm. Pak ’n klein byltjie om die kaggelhout fyner te kap, want enorme stukke hout word voorsien en dorpsjapies (soos ons) kan moontlik sukkel om vuur daarmee te maak. Ons het heerlik gerus, gestap en gelees. Ons honde was uit hulle velle uit gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 024
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 024
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenara Farm, Lotheni, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NmRiMGQ0LTlmM2QtNGEyYS05ODhhLTc1MzZhMDM1MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 024 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Glenara Farm Lotheni 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -29.519549435896 29.515863656972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem