The Corner House
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 1, Greendale Park, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Corner House is in Greendale Park, Howick, geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n ontspannende, romantiese wegbreek of 'n sakereis.
Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Elektriese kombers word ook voorsien vir die winter.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en het 'n groot etenstafel. Daar is gemaklike sitplek, 'n TV met 'n mediaboksie en satellietkanale, en 'n houtvuur-stoof in die sitarea.
Die kothuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en word nie deur beurtkrag of kragonderbrekings geraak nie.
Gaste kan die pragtige uitsig en netjiese tuin op die stoep geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nienke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Link-weg 1, Greendale Park, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Corner House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 1, Greendale Park, Howick, 3290, KwaZulu-Natal