+38

The Cosmopolitan 704

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Regent Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 120 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Cosmopolitan bied gemaklike selfsorgverblyf in die lewendige voorstad Seepunt in Kaapstad. Die gebou is ideaal as 'n basis vanwaar die verskeie besienswaardighede en geriewe in en om die Atlantiese kusgebied verken kan word.

Die gemaklik gemeubileerde woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad.

Die volledig toegeruste kombuis bevat toestelle en eetgerei om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n Netflix-app en lei na 'n privaat balkon. Boonop is hoëspoed-WiFi-toegang beskikbaar. Veilige parkeerplek in die motorhuis is ook beskikbaar.

Die Cosmopolitan is ideaal geleë naby moderne restaurante, kroeë, winkels, die Seepunt-paviljoen en die Seepunt-promenade. Kaapstad se middestad is ongeveer 5 km weg, en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 103 Regent Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cosmopolitan 704 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 120
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 120
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Regent Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ed1cf1cda5d4fd2e5357d08653296f32a5a5985d9696d99ccb56a42221563e661ab65e1f77a04964ddcf708176c9faf3a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 120 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 103 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922676 18.380916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang