+22

The Cosmopolitan 307

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Regent Road, Unit 307 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cosmopolitan 307 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende en gerieflike verblyf terwyl hulle die stad besoek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer, 'n omsetter en veilige parkeerplek op die perseel. The Cosmopolitan is ideaal naby restaurante, kroeë, winkels, die Seepunt-paviljoen en die Seepunt-promenade geleë. Kaapstad se middestad is sowat 5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 26 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 103 Regent Road, Unit 307 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 010
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 010
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Regent Road, Unit 307 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a91c4d942f317ac42f6d14b3e0a290b51be4075dea6802ed52062bf2e32454709140a71e9708a6a8e114c15b959eb0dc99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2) 103 Regent Road Unit 307 The Cosmopolitan 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9226880505 18.380834624053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang