Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cosy Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andre-laan 50, President Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cosy Corner is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in 'n toegangsbeheerde buurt in Randburg.

Die ateljeewoonstel het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 bedkassies en 'n tafel met 2 stoele waarby gaste kan werk of 'n maaltyd geniet. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en 'n handewasbak. Beddegoed, handdoeke en toiletware word voorsien.

Daar is 'n kombuisie langs die slaaparea wat 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n induksiestoofplaat en 'n kas met kombuisgeriewe soos potte, panne, eetgerei en breekware het. Daar is ook 'n plasma-TV met DStv Premium-kanale en gratis WiFi.

Die eenheid bied toegang tot 'n privaat buite-area met 'n tafel wat sitplek vir 2 gaste het. Daar is 1 veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Die perseel is sowat 1 km vanaf die Gautrain-bushalte en naby die Ferndale on Republic-winkelsentrum wat uitstekende supermarkte en restaurante het. Dit is ook naby Dalemin College, Randburg Sportgronde, Virgin Active Randburg en Urban Brew Studios.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cosy Corner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir The Cosy Corner
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Andre-laan 50, President Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink The Cosy Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andre-laan 50, President Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b0be76fdaf10c9b755625538fefac1881b131c3180a2c8d52fbb9cf28cc2cfc265991f7b7a32493fcef50bc8f5de2e8f4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 50 Andre Avenue President Ridge 2194 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.101916346367 27.98772317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem