The Cottage @ Koringberg Country Cottages
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Sonop Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Kothuis @ Koringberg Country Cottages bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte in die hartjie van Koringberg.
Hierdie ruim kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, wat 'n braai-area en 'n borrelbad bied. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is daar verskeie restaurante naby, en Wildehurst Wines Koringberg is binne loopafstand van die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Sonop Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Sonop Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang