The Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolf toegerus en in die leefarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Verder is daar ook 'n lessenaar en stoel.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tuin-area. Die perseel is naby die Wilgers Hospitaal, N4, The Grove Mall, Willows Crossing Shopping Centre en die Willow Way Shopping Centre.

Slaapplek

'n Bespreking by The Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R785 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za