The Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cottage is 'n grasdak-kothuis in Midrand, Gauteng. Dit is ideaal vir vakansiegangers, studente, of sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 6 kamers en elkeen het DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer, waaier, gratis WiFi en wasgoeddienste.

Ons sal jou laat tuis voel en die kothuis is persoonlik ingerig, tog elegant en verwelkomend. Die pragtige, ruim tuin is heerlik ver weg van die stad se bedrywighede. Daar is 24-uur sekuriteit en veilige parkeerplek beskikbaar.

The Cottage is ideaal vir klein besighede of vir gaste wat saam wil bly vir 'n troue. Glen Austin is 'n voorstad in midrand, Johannesburg en is tussen Pretoria en Johannesburg geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za