LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cottage Collection | LekkeSlaap
+87

The Cottage Collection

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Cottage Collection bied selfsorg-vakansieverblyf in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus.

Verblyf by The Cottage Collection bestaan uit 7 unieke kothuise met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea of 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer, 'n toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea.

Elke kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n stoep met braaigeriewe. Meeste kothuise het kaggels.

Paternoster bied 'n ontspanne atmosfeer aan die kus en eeue-oue tradisies wat die siel van hierdie vissersdorpie is. Gaste moet die dorpie besoek om die bekoring daarvan te ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Cottage Collection
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mosselbankstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79ac3fbfbff1acde6fadb4d234d0fb194e6d46ca3ea56466a84038787acaefb31bbeccaa934f60981bb9889dd03e6117379?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.805423112456 17.899117253967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!