Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste en Besoekers:
Kinders is welkom
Troeteldiere word nie toegelaat nie
Slegs bespreekte gaste mag oornag bly
Besoekers word toegelaat indien die totale aantal persone, insluitend gaste, nie meer as 4 is nie; besoekers mag nie oornag bly nie
Rook, Partytjies en Gedrag:
Geen rook binne die eiendom nie; R1 500 skoonmaakfooi vir oortredings
Geen partytjies, byeenkomste, harde musiek of onwettige aktiwiteite nie
Stiltye: 22:00 – 07:00
Geen vuurwapens of wapens toegelaat nie
Inklok en Uitklok:
Inklok volgens afspraak tussen 15:00 – 20:00
Inklok vir besprekings op dieselfde dag: 18:00 – 20:00
Inklok na 20:00 slegs op versoek; Geen inklok na 22:00 nie
Standaard uitklok: 10:00 vm
Vroeë inklok of laat uitklok moet 48 uur vooruit aangevra word en is onderhewig aan beskikbaarheid
Ongemagtigde laat uitklok: R500 vir 1 uur; volle nagtarief vir 2+ uur; aanspreeklik vir enige verlies wat aan ander gaste veroorsaak word
Skoonmaak- en COVID-19-maatreëls:
Nie skoongemaak vir kort verblyf nie; weeklikse skoonmaak vir langer verblyf
Bykomende skoonmaak: R250 per dag
COVID-19-voorsorgmaatreëls: ekstra ontsmetting, linne gewas teen hoë temperature, eiendom leeg gelaat vir 2 dae tussen gaste
Wasgoed: persoonlike gebruik wasmasjien beskikbaar; geen wasgoeddiens nie
Vermaak:
Basiese TV-kanale ingesluit
Netflix voorsien
Premium DStv is beskikbaar vir R40 per dag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 12th Street, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang