LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Courtyard Blouberg | LekkeSlaap
+20

The Courtyard Blouberg

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 131, Eenheid D, The Courtyard, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Courtyard Blouberg is 'n selfsorg-dorpshuis wat in Table View, 'n woonbuurt op die strandfront in Kaapstad geleë is. Dié huis is naby die strand, restaurante, winkelsentrums en MyCiTi-bushaltes.

Die verblyf het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die gedeelde badkamer 'n stort en 'n bad het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei ook na 'n patio met sitplek en 'n braai-area. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Big Bay en Dolphin Bay-strand, Tafelberg, Canal Walk-winkelsentrum, die nuwe Table Bay Mall, die V&A Waterfront en Robbeneiland in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Courtyard Blouberg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir The Courtyard Blouberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Blaauwberg-weg 131, Eenheid D, The Courtyard, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Courtyard Blouberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 131, Eenheid D, The Courtyard, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAfmW0gsllT6FUOj84ScbkUuPZwfqU3slCGqzY0ZdwzFSptGSER?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 131 Blaauwberg Road Unit D, The Courtyard 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.826013 18.495292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!