The Cove

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cove is 'n pragtige ou familiehuis in Sunny Cove, Vishoek. Dié huis het 2 elegante gesinsvriendelike selfsorgwoonstelle met asemrowende uitsigte oor Valsbaai.

Die Middelste Woonstel het slaapplek vir 6 mense en daar is slaapplek vir 4 in die Boonste Woonstel. Elke woonstel se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens (die Middelste Woonstel se derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens). Verder het elke woonstel 'n ten volle toegeruste kombuis, eetkamertafel met stoele, en 'n gerieflike leefarea met 'n uitsig oor Valsbaai.

Gaste het ook toegang tot die braaigeriewe op die dek - geniet gerus 'n skemerkelkie hier. En die strand is net 'n kort entjie se stap hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za