Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cowshed

Selfsorg
The Boarding House
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 16 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 16 gaste in 8 dubbelkamers en is ideaal vir groot groepe. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike areas bied 'n groter gedeelde ervaring terwyl die kamers privaatheid bied. Die Boarding House het 'n volledig toegeruste, sentrale kombuis en 'n plaasstoep wat ideaal is vir kuier en ontspan. Daar is menigte areas om te sit, insluitend pragtige braai-areas en binne- en buite-eetareas. Daar is 'n groot kaggel in die oopplan-sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, goed gemanierde en gesosialiseerde honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Honeymoon Tent
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tent is ideaal vir 'n paartjie. Die luukse tent-suite is op 'n djatihoutdek geleë wat 'n uitsig oor een van die skilderagtige damme bied. Die suite het 'n koninggrootte-hemelbed, 'n Victoriaanse bad, 'n buitestort en 'n badkamer. Daar is 'n aangrensende tent met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoof toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, goed gemanierde en gesosialiseerde honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Farmhouse
Vanaf
Vanaf R5 100
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Farmhouse was oorspronklik 'n plaashuis, maar bied nou 'n leefarea wat vir ontspanning gemaak is. Die huis het 3 slaapkamers, waarvan 2 en suite-badkamers het. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer het toegang tot 2 badkamers, waarvan een 'n stort en die ander 'n bad het. Die ander badkamer het net 'n bad. Daar is 2 toilette. Die huis het 'n groot onderdakstoep en 'n privaat braai-area. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, goed gemanierde en gesosialiseerde honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cowshed House
Vanaf
Vanaf R6 800
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is in 1913 as 'n woonhuis gebou en is later as 'n melkstal gebruik. Dit is intussen opgeknap. Die huis is rondom 'n sentrale leef- en kuierarea ontwerp en is vir 8 gaste geskik. Die huis het 4 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n bad en 'n privaat buite-stort. Die huis het 'n kombuis, eetareas en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Privaat braai-area is beskikbaar. Verder is die huis langs 'n dam geleë en spog dit met 'n uitsig oor die vlei. Die onderdakstoep is die ideale plek vanwaar gaste die voëllewe kan dophou.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Klein- tot mediumgrootte, goed gemanierde en gesosialiseerde honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Kostes beloop R50 per hond per dag en moet aan die verteenwoordiger betaal word.
Gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere saambring.
Troeteldiere word nie op die meubels van die verblyf toegelaat nie.

Daar is 'n grondpad van 3,5 km wat na die eenheid lei en dis geskik vir alle voertuie. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonia Plaas, Rietfonteinweg, Langs die R36 na Machadodorp, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9977d0ae1fc67a96a3479bec5b4c5e26b2e51853d4aabd791718c9f3638ef94fd7f706f02b1ce2be8d5c26690477415a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Wilsonia Farm, Rietfontein Road Off R36 to Machadodorp 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.28007464446 30.365698635578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem