LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Crafty Coal Stove | LekkeSlaap
+14

The Crafty Coal Stove

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 14, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

The Crafty Coal Stove is in Scottsville in Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisiger. Dis naby die Henry Gwala-stasie en 'n kort entjie se ry vanaf Pietermaritzburg se lughawe, Universiteit van KwaZulu-Natal, die Golden Horse Casino, renbaan, middedorp en winkelsentrums.

Die solderkamer is in die eienaar se huis en het 'n privaat ingang. Dis in 'n slaaparea en leefarea verdeel en het 'n dubbekbed en 'n enkelbed. Ekstra kampbedjies kan op versoek voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het lugversorging en die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met Netflix en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is ook 'n studeerarea met kragpunte.

'n Ligte ontbyt wat uit ontbytgraag en melk bestaan is ingesluit. 'n Warm ontbyt en ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Gaste kan hul maaltye in hul kamers geniet of saam met die gashere. Alles word op 'n koolstoof voorberei. Indien gaste hul eie maaltye op 'n koolstoof wil voorberei, kan hulle van die huis se kombuis gebruik maak. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Die instansie bied Vrydae en Saterdae (as die weer dit toelaat) gedurende die skoolkwartaal en Maandag tot Saterdag oor vakansies 'n 1950's Roadhouse-ervaring met 'n inry-teater. Gaste kan hul motor met sonsondergang parkeer en 'n gratis koeldranke en springmielies kry. Kyk dan die film op die grootskerm sodra dit donker is. Daar is staanplek vir tot 10 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Crafty Coal Stove sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelslaapbank Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Crafty Coal Stove
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Windsorlaan 14, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Crafty Coal Stove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 14, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA545cab3c65b1707d3f69e2fe461175f8200e8d27809733fed69cde99aa023ff8bd7905ec27fce154d1cb7c244eeaf337e1ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 5 persone) 1 5 1 5 14 Windsor Avenue Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.6250584 30.3880025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!