Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Croft

Selfsorg
Shepherds Loft - 'n Gerieflike wegkruipplek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim en stylvolle eko-vriendelike solder-eenheid herinner aan 'n klein Keltiese heuwelkruinplaas. Die eenheid is uit herwinde materiaal gebou en het baie opgeknapte items as afwerkings. Die eenheid is geskik vir sakereisigers, paartjies, vriende en ouers wat met ouer kinders reis. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Daar is 'n Kanadese kaggel wat met hout werk, 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en kookgerei. Tee, koffie, melk, koekies en beskuit word voorsien. Die eenheid is in 'n rustige area en gaste kan in die tuin ontspan. Draagbare braaigeriewe is buite beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kontak asb. die gasheer indien gaste nie betyds gaan kan inklok nie.
Gaste het nie toegang tot die privaatswembad nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Ongelukkig word kinders onder 18 jaar nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Hayloft - Ruim, stylvolle en unieke kothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eko-vriendelike solder-eenheid is 'n ruim en stylvolle spasie wat herinner aan 'n klein Keltiese heuwelkruinplaas. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Daar is 'n Kanadese kaggel wat met hout werk, 'n slim-TV met Netflix en WiFi. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Tee, koffie, melk, koekies en beskuit word voorsien. Geniet jou koppie koffie in die tuin of krul voor die vuur op onder Sherpa-komberse met 'n glasie wyn in die hand. Draagbare braaigeriewe is in die tuinarea beskikbaar vir diegene wat daarvan hou om buite kos te maak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kontak asb. die gasheer indien gaste nie betyds gaan kan inklok nie.
Gaste het nie toegang tot die privaatswembad nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Ongelukkig word kinders onder 18 jaar nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Farriers - unieke, herwinde kothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie vrystaande-kothuis is in die prentjiemooi platteland en is enig in sy soort aangesien dit uit herwinde materiaal gebou is. Die kothuis het ’n privaat tuin wat perfek is om ’n glas wyn te geniet of te braai. Daar is ’n dubbelbed en ’n stapelbed wat slegs geskik is vir 2 kinders. Daar is 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe, soos ’n yskas en mikrogolfoond, toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kontak asb. die gasheer indien gaste nie betyds gaan kan inklok nie.
Gaste het nie toegang tot die privaatswembad nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Ongelukkig word kinders onder 18 jaar nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis Shepstone-rylaan 1A, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6fae4db0e42c43955d1c1b372075137416dc8e4c499b6870cda0ce02557637ca7e759e6d23b888c551d2cb1bc28d5a62efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1A Dennis Shepstone Drive Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.570344835949 30.288286869698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem