LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Crooked Forest | LekkeSlaap
+63

The Crooked Forest

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir The Crooked Forest
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jonelle J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle J

It was relaxing.

Thank you for the friendliness the place is beautiful and so relaxing and peaceful. I really enjoyed my stay.

Ramano M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ramano M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant.

Large toilet with no basin. Expected to wash hands in kitchen sink. Ants in the bedroom. Pictures of parking, ants and basin available if required. A jaccuzzi is normarly accompanied by a shower elsewhere where we visited. Not this time. Parking in the mud.

The Crooked Forest's terugvoer

We are sorry for your inconvenience. Note that, as advertised, the room has a private spa/jet bath and not a communal jacuzzi. We are glad to announce our renovations are complete so the spill-over parking you used, is also now neatly paved. Thank you for your positive criticism. Please visit us again and we would appreciate your feedback on whether we have addressed your concerns.

The Crooked Forest
Shereen P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shereen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant stay.

We enjoyed our stay.

Riaan L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning

Baie geniet. Vinnige wegbreeek fantasies.

Sandra M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Gesin met tieners

Vriendelike en behulpsame gasvrou. Lekker gekuier. Die spa-bad baie geniet.

Ons het in die spa-eenheid en een van die ander eenhede gebly. Daar is aan ons verwagtinge voldoen. Net een vriendelike voorstel - daar is ongelukkig glad nie 'n spieël in die spa-eenheid nie. Miskien kan die eienaar oorweeg om een te installeer.

The Crooked Forest's terugvoer

Dankie Sandra, was lekker om julle hier te hê. Ons het spieëls aangebring. Dankie vir die positiewe terugvoer.

The Crooked Forest
Vuyokazi K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi K

I enjoyed my stay.

The owner was so welcoming and friendly.

Pieter B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld in die stad.

Ek en my vrou het vir 2 weke daar gebly en ons was aangenaam verras met die plekkie. Die rustigheid is sielsverkwikkend. Soggens kan jy sit en luister na die voëlgesang. Saans hoor jy die krieke. Alhoewel redelik naby die pad, hoor mens geen voertuie nie. Die bome in die erf, maak dat dit werklik voel of jy in die bosveld is. Die gasvrou het ons so vriendelik ontvang na die lang pad wat ons gery het. Enige navrae wat ons gehad het, het sy ons mee gehelp na die beste van haar vermoë. Dit is skoon en netjies. Groot spasie. Kaste het meer as genoeg plek vir klere. Ons sal enige tyd teruggaan na Crooked Forest.

The Crooked Forest's terugvoer

Dankie vir julle pragtige terugvoer. Dit was voorwaar lekker om julle hier te verwelkom. Ons was eintlik spyt toe julle vakansie verby is en julle weer die langpad moes aanpak. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Michelle

The Crooked Forest
Linda S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Saam met vriende

Beautiful surroundings and peaceful.

Close to all amenities and shops. Very spacious and well setup. Loved the colour scheme.

The Crooked Forest's terugvoer

Hi Linda, thank you so much for choosing the Crooked Forest for your accommodation. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

The Crooked Forest
Siphiwe Y - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

I am very happy and satisfied with the place. It has met my expectation, very clean, quite and the owner gave us a warm welcome, will recommend the place.

Monique F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Waardeer die vriendelikheid.

Anna-marie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verbaas.

Die eienaar was baie gaaf en vriendelik. Die kamer was netjies en aangenaam, behalwe vir die stort. Jy draai koue water oop dan het jy net koue water, die warm water verdwyn.

The Crooked Forest's terugvoer

Dankie Anna-marie,
Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is jammer as die stort nie na wense was nie. Ons het 'n drukpompie laat installeer, aangesien die omgewing se waterdruk baie laag is. Dit het die probleem grootliks aangespreek.
Groete,
Michelle.

The Crooked Forest
Anita C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita C
Saam met vriende

Very comfortable, clean, convenient and safe with a very welcoming host!

I will definitely recommend this place to my friends and family and certainly visit here again! Michelle is very friendly and welcoming and her place is very neat, comfortable, convenient and safe! Thanks Michelle!

The Crooked Forest's terugvoer

Thank you for the great compliment, Anita! You are welcome at any time.

Kind regards,
M.

The Crooked Forest
Kirstin K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great place to relax in cleanliness and comfort!

It is a lovely little flat that is kept simple yet clean and comfortable. Perfect for a relaxing night or two as is equipped with Netflix and many restaurants close by.

The Crooked Forest's terugvoer

Dankie Kirstin,
Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Michelle

The Crooked Forest
Harriet L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harriet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en kalmte.

Redelik netjies en goeie eienaar. Nie ver van die winkels af nie en die plek was nie moeilik om te vind nie, alhoewel dit baie makliker sou wees as hulle 'n bordjie by die hek op sit. Sal beslis weer terugkom

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peace and tranquility.

Quite neat and good host. Not far from the shops and place was not that hard to find, though it would be much easier if they could have a sign at the gate. Would definitely come back again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Crooked Forest's terugvoer

Thank you for the positive feedback. We look forward to your next stay. Regards, Michelle.

The Crooked Forest
Henk J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon, moderne akkommodasie met 'n pragtige tuin.

Michelle was uiters vriendelik en haar plekke is pragtig, skoon en modern. Die kamer kyk uit op 'n pragtige swembad en tuin. Ek sal haar akkommodasie enige tyd aanbeveel.

The Crooked Forest's terugvoer

Dankie vir die mooi kompliment Henk!
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

The Crooked Forest
Chantelle O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Ek sal beslis The Crooked Forest aanbeveel. Jy word goed verwelkom en ervaar rustigheid.

The Crooked Forest's terugvoer

Dankie Chantelle, julle is enige tyd welkom. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom.

The Crooked Forest
Lisa S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway place!

It was a great place to stay! The host was welcoming and well organised. The room was tidy. It really was value for money.

The Crooked Forest's terugvoer

Thank you Lisa, it was great having you and I am so pleased that you liked your stay. Please come back anytime. Regards Michelle.

The Crooked Forest
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm4XFNL0K6lMizSZ8NUTZju6eVKF7DruuwB3W3re3WJiZTB4jkp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 19 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.687949 28.195827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!