LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Dairy BnB & Adventures | LekkeSlaap
+16

The Dairy BnB & Adventures

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir The Dairy BnB & Adventures
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Franscois E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois E
Gesin met tieners

Tranquil and clean

Great overnight stop. Warm, friendly welcome. Decent clean place. Enjoyed the farm environment as well. Highly recommended.

Thea V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou en verblyf met alles wat mens nodig het.

Net so 10 km van die Noupoort-windplaas af - vir die wat die windmeulens van nader wil beskou.

Charl H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plaas, op die plaas.

Baie lekker oorgeslaap, baie vriendelike ontvangs, netjies en skoon, lekker ontbyt.

Rachel V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Het net oornag. Als was netjies en skoon.

Annetjie het regtig uit haar pad gegaan om ons te help om ons ontbyt as padkos saam te gee omdat oms vroeg gery het. Baie netjiese, rustige en dierevriendelike plek.

Christo V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Ons het heerlik in die pragtige omgewing gekuier.

Mauritz V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is basies maar gerieflik en die ontvangs vriendelik.

Die verblyf was presies wat ons na gesoek het en ook baie stil en rustig. Sal beslis weer daar oornag op pad terug vanaf Johannesburg na George.

Ben V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met klein kinders

Lekker skoon en netjiese oorslaap op pad roete terug.

Goeie ontvangs. Gehelp dat ons kon ry tot by die plek. Skoon en netjies en net wat ons verwag het om te kry. Kon lekker uitrus en ontspan voor ons verder ons roete terug moes aanpak.

Carl R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Die Bouvier is 'n treat.

Madalien P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalien P
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig.

Ideale rusplekkie as jy ver gereis het.

Tersia V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het.

Dit is die perfekte oorslaap gastehuis tussen Gauteng & die Wes-Kaap. Ons gasvrou, Annetjie, was tegemoetkomend aangesien ons baie laat gearriveer het. Ons wou weer vroeg die volgende oggend vertrek en 'n heerlike plaasontbyt is stiptelik bedien. Baie dankie, Annetjie, ons gaan beslis weer by Die Dairy oorslaap.

Pierre J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Gesin met tieners

Gerieflik en outentiek.

Die twee slaapkamers waar ons tuisgegaan het, was skoon, netjies en gerieflik. ‘n Titseltjie Karoo op sy beste.

Madalien P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalien P
Gesin met klein kinders

Lekker.

Rustige plekkie. Ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Roelf L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf L
Gesin met klein kinders

Aangenaam en rustig.

Kinders het die diere op die plaas geniet.

Marina J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J
Gesin met tieners

Ongelooflik om plaas se rustigheid te ervaar.

Diens was ongelooflik en ontbyt was heerlik.

Sucarme E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Sucarme E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is heerlike oornag akkommodasie.

Dit is skoon, netjiese en stil akkommodasie. Goeie waarde vir geld.

Hein K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Rustige plaasatmosfeer waar die reisiger kan ontspan.

Andrew V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Wonderful and convenient stop over.

We enjoyed a one night stop over travelling back from our December holiday at the coast. We were treated to a comfortable room and coffee and tea with snacks. The owner was most welcoming of us and our dogs and made us feel at home. Thank you so much for providing us with a much needed break on our travels.

Anculien S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anculien S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees, baie dankie!

Baie oulike rustige plekkie op die plaas, met vriendelike mense.

Lorraine P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P
Gesin met tieners

Rustig op die plaas.

Dankie vir 'n heerlike ontbyt en waarde-vir-geld-verblyf. Jul houtdeure is pragtig.

Susan J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan J
Gesin met tieners

Was 'n heerlike blaaskans in ons reis.

Ons het heerlik gerus en ontspan. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Baie dankie.

Andre V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, wonderlik stil, plaaslewe.

Gasvrou, Annatjie het uit haar pad gegaan om ons gelukkig te maak. Daar was alles wat nodig was en nog meer. Ontbyt was lekker en mooi voorgesit.

Hentie N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie N
Gesin met tieners

'n Baie mooi, natuurlike verblyf, maklik om te kry.

Dis 'n uitstekende verblyf, vir oornag of self as jy langer wil vertoef om die dorp meer te verken, en die omgewing. Gasvryheid uit die boonste rakke, asook die ontbyt. Sal dit weer gebruik vir oornag.

Vanessa B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa B
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Baie oulike gasvrou, maar verblyf definitief nie op standaard nie. Baie opknapwerk nodig en ook 'n deeglike skoonmaak. Heeltemal te duur vir wat mens kry.

The Dairy BnB & Adventures's terugvoer

Jammer, Omstandighede buite my beheer.

The Dairy BnB & Adventures
Melanie P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie P
Enkelreisiger

Lekker plaasgevoel.

Ek het in backpackers-deel gebly. Geriewe basies, maar gerieflik.

Henri K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri K
Gesin met tieners

Om te oornag by Die Dairy, selfs vir een nag, is om die Karoo se stilte, eenvoud, grootsheid en skoonheid te ervaar te beleef en te onthou.

Ons verblyf by Die Dairy was besonders. Die eienaar het ons persoonlik ontvang en seker gemaak alles is in orde en skoon. Die plaas is baie toeganklik aangesien dit digby die N9 en ook neffens die dorp, Noupoort, is. Ons het 'n heerlike aandete genuttig in Noupoort se eie Steakhouse! Die plaashuis bied al die nodige fasiliteite met selfs 'n binne-braai en 'n uithaler stort met kokende water! Opvallend is die eenvoud van die plaashuis, die stilte en donkerte van die nag, die uitgestrektheid van die omgewing en natuurlik die donkie en blesbok wat mens verwelkom met jou aankoms!

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjN2I0Y2IzLWRkMjAtNGU5Yi04MDhiLWVlMzFhYTk4OWNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 Off the N9 Farm Hartebeest Hoek 5950 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -31.19095 24.978861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!