Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dairy

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir The Dairy
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marthina K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Baie netjiese, wel toegeruste eenheid in 'n rustige omgewing.

Verblyf was wonderlik. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Bederfmelk van die melkplaas was heerlik. Linda was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het regtig niks kortgekom nie. Eenheid is baie goed toegerus en die omgewing is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika O
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig, ontspannend.

Ruim huis, baie mooi ingerig. Groot groen grasperk. Die kinders het die diere baie geniet en ook die bottelvoer van die kalfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel op aarde!

Ag, ons wens ons het langer bespreek. Dit is ideaal vir 'n gesin met kinders. Als is asemrowend mooi en ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dairy se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

The Dairy
Nadeen D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadeen D
Gesin met klein kinders

Baie mooi area, maar eenheid was vuil.

Die eenheid was nie skoongemaak voor aankoms nie en ook nie die volgende oggend soos ons gereël het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dairy se terugvoer

Ons is dankbaar vir terugvoer - ook negatiewe terugvoer wat regverdig is.

Alle eenhede word deeglik voorberei voor die aankoms van nuwe gaste. Ons akkomodasie word jaarliks geëvalueer en die kollig word op 'n aantal areas geplaas, waarvan een skoon fasiliteite en netheid is. Ons verwerf jaarliks 100% hier. Ons ontvang gereeld positiewe terugvoer van gaste oor ons skoon & gerieflike akkomodasie.

Daar word voor die aankoms van alle gaste 'n e-pos gestuur met standaard inligting wat ons oordra. Daar word onder meer die volgende genoem: "Die skoonmakers sal so tussen 8:30-10:00 soggens die huis kom diens. As julle hulle later wil laat inkom kan jul so reël met ons". Die skoonmaker is persoonlik op die oggend ter sprake by die eenheid afgelaai om 9:55. Dit blyk dat die gaste toe reeds besluit het om skottelgoed te was en die kamers reg te trek voor hul uitstappie vir die dag. Die kommunikasie re die gaste se behoeftes om op spesifieke tye dienste te bekom is dus nie oorgedra aan ons nie.

Dit is vir ons belangrik om onmiddelik enige probleem of bekommernis aan te spreek indien 'n gas ons kontak. Die gaste het ons nie direk gekontak nie en verkies om deur hierdie platform te kommunikeer.

Ons sou graag die geleentheid wou hê om die probleem eerste aan te hoor en direk te bespreek.

Die gerief en positiewe ervaring van ons gaste is vir ons belangrik. Selfs meer so is dit vir ons belangrik dat families positiewe gesins- en familietyd op die plaas moet beleef sodat hulle goeie herinneringe saam kan koester. Dit is dus vir ons 'n groot jammerte dat hierdie gesin 'n negatiewe ervaring beleef het op die plaas.

The Dairy
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinskraal Plaas, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkMGQyZjQ0LTE0MWEtNDI1OC05YzNlLThlMTE2MWVkNGI0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Skuinskraal Farm Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.938576038934 22.689092415439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem