LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Danes on Vaal | LekkeSlaap
+10

The Danes on Vaal

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 82 resensies vir The Danes on Vaal
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Des P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie aangename tyd gewees om daar te spandeer. Was ontvang deur soveel liefde en vriendelikheid.

Beide kamers was baie mooi uitgelê en 'n warm gevoel gewees. Baie netjies ook gewees, al wat ons ervaar het was dat die stort baie glibberig was a.g.v. seepskuim wat met tyd opgebou en my ma het amper gegly toe sy uit die stort wil klim as gevolg daarvan. Verder het ek geen verdere negatiewe kommentaar nie, en was baie beïndruk met die verblyf gewees.

Marnu M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnu M
Enkelreisiger

Gemaklik, gerieflik en baie beïndruk.

Die blyplek is netjies ingerig en bied baie meer aan as wat verwag word. Die eienaars is baie gaaf en hulpvaardig. Ek sou The Danes on Vaal aan enigiemand voorstel.

Le-anna O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie goeie gasvryheid.

Weereens baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons het baie lekker daar gebly! Sal definitief weer by julle inboek.

André L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L
Besigheidsreis

Very nice place to stay when doing business.

I had a nice welcome, and it felt like being home. Place is close to river and town, making it easy to get around. Will see me again in the new year. Thank you for the nice stay.

Nadia J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig.

Ons tyd was ongelooflik lekker! Die mense is ongelooflik vriendelik! Sal vir enige iemand aanbeveel om daar te slaap.

Ronel H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam. Nie gesteur deur die eienaars of die honde op die perseel nie.

Die ligging is goed. Kan langs die rivier stap asook na die dorpie en restaurante. Eenhede is skoon en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Baie dankie.

Ursela V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursela V
Besigheidsreis

Rustige plek. Baie gawe host.

Baie lekker plek om oor te bly.

Elizma K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma K
Enkelreisiger

Relaxing with a half a view of the river.

I would recommend Danes on Vaal to family & friends for a sleep over weekend. The accommodation is neat and has everything you might need for just that one night's break away. The only thing that might put others off, is the great Danes that live in the backyard and the mess they might make. Me being a dog mommy myself fully understands, but others might not. Other than that everything was good.

Jakkie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en puik geleë.

Baie mooi netjiese plek wat baie goed geleë is om Parys te besoek. Vriendelike gasheer en gasvrou wat mens dadelik tuis laat voel.

Michelle S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Ons het vreeslik lekker oorgeslaap, sal dit beslis aanbeveel. Definitief waarde vir geld.

Loura S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loura S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en vriendelike eienaars!

Baie dankie aan Marguerite en Dirk vir julle vriendelikheid en ook al die advies van plekke om te besoek. Julle plek is netjies, skoon en gerieflik. Ons sien julle weer!

Alec J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec J
Saam met vriende

Fantastic.

Everything was perfect. The town should be nominated as a holiday mekka.

Gustav P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and helpful hosts, well located.

We will book again at this venue. No need to be afraid of the two Great Danes. They are well mannered and were out of reach when we stayed over. The room is spacious and well equipped. Excellent value for money.

Ettienne K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneenheid baie netjies en skoon.

Baie goeie kliëntediens ontvang van die gashere. Kamer was skoon en netjies en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Sal vir seker aanbeveel.

Santie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous! Die week wegbreek was net wat ons nodig gehad het. Baie dankie aan David en eggenoot. Sien julle gou weer.

Sien sterre.

Henko K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en netjies, waarde vir geld!

Al wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek!

Amdries O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amdries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dié beste blyplekkie in Parys.

The Danes het definitief ons stoutste verwagtinge oortref! Die kamer is lieflik uitgerus tot in die fynste detail met alles wat jy nodig het om jou verblyf voortreflik te maak. Alhoewel al die geriewe pragtig, netjies en skoon is, is die beste ding van The Danes definitief die gashere, David en Marguerite! Julle is awesome mense wat julle gaste dadelik laat tuis voel. Ons het Parys verlaat nie net met wonderlike stories om te vertel nie, maar met nuwe vriende wat ons definitief weer sal sien. As ek kon, het ek 10 sterre gegee!

Johann D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies.

Beslis aandag aan detail. Die enigste plek waar mens filterkoffie in die kamers kan geniet! Baie vriendelik en behulpsaam.

Michelle D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, gasvry, skoon en netjies.

Ons sal definitief weer by The Danes bly. Lieflike ligging, vriendelike mense, uitstekende waarde vir geld verblyf. Die verskillende opsies vir tee en koffie, ordentlike handdoeke, skoon en knus beddegoed, prakties uitleg van die kamer en goeie kwaliteit toiletware maak 'n groot verskil. Wel gedaan!

Marjeanne H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marjeanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaller than expected.

I thought it was a separate unit, but it's attached to another room. It is a bit smaller than it appears. It is very clean though, there was good service and the place was neat. The mattress is not that comfortable, but if you are just looking for a place to rest your head for a cheap rate, then it's adequate.

Uline P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te oornag.

Wonderlike, skoon en netjiese plek met alles wat jy mag nodig kry. David en Marguerite is ook ongelooflike oulike mense wat baie behulpsaam en vriendelik was. Sal dit definitief aanbeveel vir enige reisiger. Ons het ook baie van die ligging gehou.

Laurissa D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laurissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en naby die rivier en dorp.

Die eienaars is baie vriendelik, die plek is netjies en skoon. Naby aan die nodige winkels en die rivier.

Salome B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en netjies.

Ons het so lekker gebly, baie netjies. Eienaars het ons laat tuis voel en was baie vriendelik. Was mal oor al die ekstra goedjies in kamer, tea box, lekker koffie, ice lollies asook WiFi. Sal dit definitief aanbeveel.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Salome.

Vreeslik dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was vir ons heerlik om julle hier te gehad het. Julle is altyd welkom.

Groete,
Marguerite

The Danes on Vaal
Jan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende verblyf.

Die verblyf by die Danes on the Vaal was heerlik en gemaklik. Die vriendelike Danes het darem so af en toe kom groet. Ons het die dorp en omgewing se winkels en restaurante geniet. Die Danes was 'n baie gerieflike basis.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Jan.

Dit was heerlik om julle hier te he.
Julle is altyd welkom.

Baie Groete
Marguerite

The Danes on Vaal
Marli K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld wat ons in n lang tyd gehad het.

Baie goeie kliëntediens ontvang van die gashere. Kamer was skoon en netjies en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Sal verseker aanbeveel!

The Danes on Vaal's terugvoer

Liewe Anita.

Baie dankie vir jou mooi resensie.
Julle is altyd welkom hier by ons.

Groete
Marguerite

The Danes on Vaal
Santie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, skoon en netjies!

Baie lekker gebly, alles skoon, netjies en alles wat mens nodig het.

The Danes on Vaal's terugvoer

Liewe Santie.

Baie dankie vir jou goeie resensie.
Dit was heerlik om julle hier te he.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Marguerite

The Danes on Vaal
Chantalle D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens. Stil en rustige omgewing.

The Danes on Vaal is 'n gerieflike gastehuis. Die diens is puik en kan aanbeveel word.

The Danes on Vaal's terugvoer

Liefste Chantalle,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Julle is altyd welkom by ons, en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Marguerite

The Danes on Vaal
Gerhard V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was `n bekostigbare oornagplek, netjies ingerig met die nodige geriewe en goeie ligging.

Dit was `n bekostigbare oornagplek, netjies ingerig met die nodige geriewe en goeie ligging. Ons is vriendelik ontvang en het welkom gevoel. Jammer ons het nie die 3 Danes gesien nie!

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Gerhard,

Baie dankie vir jou terugvoer. Die danes is regte huis honde, en ons hou hulle in die agter erf en huis, sodat hulle nie gaste pla nie. Maar volgende keer laat weet ons as jy hulle soek, dan sal ons hulle persoonlik kom voorstel.

Baie Groete,
Marguerite

The Danes on Vaal
Lizelle S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Enkelreisiger

Pragtige kamer, waarde vir geld.

Baie vriendelike eienaars, billike tariewe vir enkelpersoon. Die kamer is ruim, mooi en goed ingerig.

The Danes on Vaal's terugvoer

Liewe Lizelle.

Baie dankie vir jou terugvoer.
Jy is altyd welkom hier by ons.

Groete,
Marguerite

The Danes on Vaal
Ditjhabe M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ditjhabe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is well situated, nice view of the river.

I enjoyed weekend with my fiance and friends as we booked as couples. it's a nice place with a taste of old style type of furniture, they need to upgrade the beds, I am surely going back next year.

Stacey C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey C
Gesin met klein kinders

Huislik en vriendelik!

Verwelkomend, skoon en goeie waarde vir geld! Sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Homely and friendly!

Welcoming, clean and good value for money! Will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Corina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en koel kamer.

Ons het baie lekker gebly by The Danes. Rustige omgewing. Ons het net een nag oorgebly en dit was voldoende vir ons. Mens sal egter nie vir lang tye of met 'n gesin kan oorbly nie.

Nic V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, teen die Vaal!

Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik!

Andre V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Marguerite en David is so vriendelik en gasvry. Dit het gevoel of ons by mense bly wat ons jare al ken. Die paartjie is baie behulpsaam. Marguerite het selfs vir my 'n haarafspraak gemaak! Ons het heerlik gebly. Gewens die naweek gaan nooit verby nie. Kan definitief die gesellige plek aanbeveel.

Christoff M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff M
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie goeie diens en vriendelikheid.

Marita B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, aangenaam, rustig.

The Dane on Vaal het vriendelike, professionele diens gelewer en ons welkom laat voel . Selfs gekontak op die pad en ja, kry die gevoel van omgee vir jou as toeris en/of besoeker. Die inligting oor die dorp en doendinge, restaurante, ens. is waardevol. Baie dankie.

Andrew C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C
Enkelreisiger

Het baie lekker daar gebly and die mense is baie vriendelik.

Baie vriendelike mense en baie lekker.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay there and very friendly.

Very nice and friendly people.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Miekie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Kan aanbeveel, was netjies, dame was baie vriendelik en behulpsaam.

Mariaan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld!

Ons was aangenaam verras en het heerlik gebly.

Ian L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly hier! Sal beslis weer!

Dit is 'n baie lekker plek om oor te bly, netjies skoon en goed toegerus. Net 'n klein probleem met miere orals.

Nadia S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S
Enkelreisiger

'n Goeie plek om jou hele menswees te kom vind en liggaam, siel en gees uit te rus.

The Danes on Vaal is 'n gastehuis wat geskik is vir paartjies, maar leen homself goed uit om enkelreisigers te akkommodeer. Die kamers is funkioneel en dis stapafstand van die Vaalrivier af, waar daar talle bakkies is om op te sit of om in die omgewing te stap. Die gastehuis is ook stapafstand van alle eetplekkies in Parys af. The Danes on Vaal voel soos huis, jy kan regtig net jouself wees en Parys se gasvryheid geniet!

Chris T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om by The Danes te bly, mooi, luuks en lekker. Sal weer daar gaan bly.

Baie vriendelike eienaars en lekker vir twee mense, ons het die vier dae baie geniet en selfs die winter was lekker in Parys. Sal die verblyf by The Danes beslis aanbeveel vir besoekers aan Parys in die Vrystaat. Bou voort op die goeie werk.

Franco K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die diens was baie goed gewees, ons het baie privaatheid gehad, sal dit vir enige persoon aanwys.

Bokkie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Kan dalk oorweeg om 'n TV in die kamers te sit of 'n radio vir musiek .

Kobi D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobi D
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly.

Ons was so vriendelik ontvang. Ons het sommer dadelik maats gemaak met die nuwe baba Dane. Ons het veilig gevoel en heerlik geslaap.

Rene J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

The Danes on Vaal is 'n wonderlike, netjiese en skoon gastehuis in Parys. Dit is loopafstand vanaf die hoofstraat en 'n parkie reg langs die rivier. Die eienaars is gasvry en baie vriendelik! Die kaasbord is beslis 'n moet!

Vania M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n kort wegbreek.

Danes on Vaal is 'n baie aangename plekkie. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Die kamer is skoon, netjies en die bed baie gerieflik. Dit is omtrent 50 m van die rivier en 'n mens kan die water hoor kabbel in die aande. Die honde is pragtig en baie goed gemanierd.

Riana H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed it, nice and clean and owners very nice. Will recommend it.

Very nice was clean comfortable and near all the place in Parys that we have visited.

Retha B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gasvry en ontspannend.

Gerieflike, skoon kamers in 'n rustige area. Die eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Beslis waarde vir jou geld!

Elmarie T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelike mense en hulpvaardig en baie sentraal geleë.

Baie oulike plekkie. Mense is vriendelik en behulpsaam.

Nadia V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met vriende

Lieflik naby die rivier.

Sien sterre.

Alida M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase na 'n daglange reis!

Baie vriendelike ontvangs! Kamer ruim en skoon. Aandag is gegee aan detail, soos verskillende soorte tee en gebottelde water. Lekker geslaap! Enigste "down" is dat die muur tussen die 2 kamers nie baie klankdig is nie.

Mada R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mada R
Saam met vriende

Baie geniet, sal weer daarvan gebruik maak, indien nodig.

Ek is 'n honde liefhebber en waardeer honde op die werf. Ek verstaan die probleem dat hulle mors, maar dis onvermydelik om, veral in die donker, daarin te trap of met die motor daaroor te ry en dit is nie so gaaf nie.

Glenn G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en stylvol op die walle van die Vaalrivier.

Die eenheid was mooi, skoon en stylvol gemeubileer met moderne styl. Parkering kan dalk effens problematies wees met tye maar nie onoorkombaar nie. Al die "bells-en-wissels" was teenwoordig om gekroon te word as 'n self-sorgeenheid. WiFi was baie welkom maar 'n TV sou ook welkom wees. Die troeteldiere kan soms opdringerig wees maar ook nie buite perke nie. Goeie waarde vir geld.

Pieter E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpas, pragtige akkommodasie, perfek geleë.

Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons was vroeg om in te klok en hulle het ons dadelik geakkommodeer. Die eenheid is pragtig en die twee babas (Great Danes) was 'n plesier. Sal definitief weer hier oorslaap. Hoop ons kan langer bly volgende keer.

John V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers en uitstekende gasvryheid.

Kamers was baie skoon en netjies gewees. Plekkie is gelee naby die rivier wat pragtig in die agtergrond druis. Baie veilige omgewing en mens kan met gemoedsrus gaan stap in die oggende of middae. Die twee Great Dane honde, Frikkie en Katryn, maak dit ook spesiaal. Marguerite en David is baie gasvry en het ons verblyf baie heerlik en rustig gemaak. Sal definitief weer van hul gebruik maak.

Jakes J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese oornag-eenhede.

Die gasheer en -vrou was baie vriendelik. Kamer was netjies en skoon. Dubbelbed was egter bietjie deurgeslaap en ongelyk, maar die gasheer het onderneem om die beddens op te gradeer. Badkamer was ruim en silwerskoon. Sal definitief weer hierdie plek gebruik in die toekoms.

Thalene G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thalene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great tyd saam met Great Danes!

Ons het die tyd geniet by Danes on Vaal. Frikkie en Katryntjie het definitief ons harte gesteel!

Sandy V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gerieflik en netjies.

Marguerite en David is baie oulik en gaan uit hulle pad om mens tuis te laat voel en te verseker dat jy gelukkig is by hulle. Baie aangename mensies.

Phia S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phia S

Dis ‘n wonderlike plek vir mense sonder mobiliteitsprobleme.

Het dit baie geniet. Eienaars was wonderlik, ligging ongelooflik en baie goeie waarde vir geld. Altyd nice om by ‘n plek te bly wat mens voel die prys werd is.

Marlize B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Enkelreisiger

Die eienaars is vreeslik vriendelik en jy voel gou tuis.

Alles is vreeslik netjies. Lekker ruim badkamers en kamers. Loopafstand na die rivier waar jy heerlik kan ontspan op 'n bankie. Die eienaars is awesome. Ek sal weer terug gaan!

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Marlize.

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Dit was lieflik om jou hier te gehad het.
Hoop ons sien jou sommer gou weer. Jys altyd welkom hier by ons.

Baie Groete,
Marguerite en David

The Danes on Vaal
Francois R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik om te kry, waarde vir geld en vriendelik.

Was regtig 'n plesier om daar te bly, kom as kliënte, maar gaan weg as vriende!

The Danes on Vaal's terugvoer

HI Francois.

Dit was heerlik om julle hier te gehad het.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Baie groete
Marguerite, David, Frikkie en Katryntjie

The Danes on Vaal
Nadine P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P
Saam met vriende

Gasvry, netjies met 'n pragtige ligging!

Die eienaars is vreeslik gasvry en behulpsaam. Ons het die verblyf en stunning ligging so naby die Vaalrivier werklik geniet! Vanaf die kamer kan jy die druising van die rivier hoor - heerlike wegbreek met goeie waarde vir jou geld.

The Danes on Vaal's terugvoer

Liefste Nadine

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Dit was lieflik om julle hier te gehad het.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer hier.

Baie groete
Marguerite

The Danes on Vaal
Margot D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

A very friendly and beautiful place!

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Margo.

Thank you so much for your feedback.
It was lovely to host you.
You are always welcome.

Warmest Regards
Marguerite

The Danes on Vaal
Herman S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf in 'n lieflike dorpie!

Hierdie oornagverblyf is enig in sy soort. Die eienaars in warm en vriendelik, die verblyf is netjies en lekker en die honde rond alles net mooi af. Baie dankie, David en Marguerite, vir 'n wonderlike 2 dae by julle. Stuur liefde vir Frikkie en Katryntjie, en sien julle gou weer.

The Danes on Vaal's terugvoer

Beste Herman.

Baie dankie vir julle terugvoer.
Dit was lieflik om julle hier by ons te gehad het.
Julle is altyd welkom.

Baie groete
Marguerite, David, Frikkie en Katryntjie

The Danes on Vaal
Barry H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry H
Enkelreisiger

Baie lekker!

Baie vriendelike ontvangs! Baie vriendelike mense. Sal beslis weer van hulled gebruik maak.

Yolandi F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese plek om by te oornag, maar nie bedoel vir lang vakansie nie.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, die kamer is net nie baie groot nie en moet eintlik net gesien word as 'n lekker plek om te oornag vir 'n aand of twee. Of dit kan baie goed werk as jy baie aktiwiteite deur die dag beplan en net 'n slaapplek benodig in die aand. Dit is 'n mooi dorp en 'n mooi omgewing!

Leanne G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne G
Enkelreisiger

Baie netjies, met "attention to detail" vir als wat jy mag nodig hê om tuis te voel, itv gemak en gerief.

David en Marguerite se ongelooflike gasvryheid het my ervaring so lekker gemaak. Vir die minimale tarief wat hul vra, het ek, eerlik, nie teveel verwag nie, ek sou elkgeval net die geriewe gebruik om oor te slaap, so ek was min geskeel. Maar tot my geluk, was ek baie vriendelik ontvang, en was die kamer netjies toegerus met kleiner detail wat als baie gemaklik en gelukkig laat voel om daar te wees (WIFI, vere duvé, drinkwater, yskas, ketel en mikrogolf, keuse koffies ens) Hulle het werklik hul harte omskep in die verblyf wat hul bied, dit praat van ontvanklikheid, rus, gemak, gerief. Ek beveel graag hierdie bekostigbare verblyf aan enige iemand aan, al wil jy net vir 'n aand ontsnap na Parys, jy mag dalk net nog 'n aand oorbly en waarskynlik herinneringe saamvat van David en Marguerite se stoep met 'n glasie wyn in jou hand, saam Frikkie en Katryntjie natuurlik.

The Danes on Vaal's terugvoer

Liefste Leanne

Dit was vir ons so lekker om jou hier by ons te gehad het.
Jy is altyd welkom. Dankie vir jou lieflike terugvoer.

Baie groete
Marguerite

The Danes on Vaal
Anton V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie stil.

Om ekstra punte te verdien, sal nice wees as daar 'n TV in kamers is.

The Danes on Vaal's terugvoer

Beste Anton

Baie dankie vir jou terugvoer.

Baie Groete
Marguerite

The Danes on Vaal
Sandra P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

The Danes on Vaal is gerieflik geleë en ons het nie sleg gebly nie, alhoewel ek graag 'n paar aanbevelings sou wou maak om die verblyf nog beter te maak. Die duvet was heerlik snoesig en warm, maar sonder `n platlaken onder die duvet het ons of warm of sonder enige bedekking geslaap. Daar is borde en messe en vurke, maar dit was baie ongerieflik om te eet sonder 'n tafeltjie, hetsy binne of buite die kamer. Ons kon ook nie 'n vullishouer buite kry nie. 'n Tweepunt kragprop sou help om selfone te laai, en 'n kragprop naby die spieëltafel sou ook meer gerieflik wees. Daar is nie lugreëling of televisie in die kamer nie, maar die gratis Wi-Fi het darem opgemaak daarvoor. Ek aanvaar dat dit nie die gastehuis eienaar se skuld is as die munisipaliteit die water afsny nie, maar omdat dit betaalde akkommodasie is, kan die eienaar oorweeg om 'n watertenk op te sit om voorbereid te wees op sulke dae. Ons het 3 nagte gebly en sou dit waardeer het om ten minste droë, netjies opgehangde handdoeke te kry elke aand.

The Danes on Vaal's terugvoer

Besste Sandra,

Baie dankie vir jou terugvoer. Omdat ons nuut oopgemaak het, waardeer ons al jou aanbevelings om te verseker dat ons gaste 'n gemaklike en aangename tyd hier by ons het. Ons sal verseker dit ter harte neem en die veranderinge bring soos versoek.

Baie Groete,
Marguerite

The Danes on Vaal
Pamela V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie netjies en silwerskoon. Klein details maak die verblyf baie spesiaal.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Pamela.
Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle is altyd welkom hier by ons.

Groete,
David, Marguerite
Frikkie en Katryntjie

The Danes on Vaal
Ralie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ralie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Dit was regtig rustig, en het ook 'n goeie nagrus gehad. Veiligheid goed.

Christel S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people.

Very friendly people, safe and peaceful. It's just a walk over the street to the Vaal River, peaceful and quiet. What's nice is when you lay in bed you can hear the sound of the Vaal River.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Christel,

Thank you so much for the wonderful review. We enjoyed having you with us. You are always welcome at The Danes on Vaal.

Have a great day.
Marguerite and David

The Danes on Vaal
Hanna S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna S
Gesin met klein kinders

Pragtig en ontspanne!

Die gashere was vriendelik en die kamer was pragtig ingerig. Jy voel so tuis soos by jou eie huis daar. 'n Pluspunt was die WiFi, was nuttig vir bietjie werk afhandel. Het so lekker gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and restful!

The hosts were very friendly and the room was beautifully decorated. It felt like home away from home. A plus point is the WiFi, really helped getting work done easily. Had such a lovely stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Hanna.
Thank you so much for your review. We really enjoyed having you here with us. Remember, you are always welcome at The Danes on Vaal.

Have a great day.
Marguerite and David

The Danes on Vaal
Hanlie E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie E
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie mooi, skoon, gasvryheid. Alles was baie lekker.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Hanlie

Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n vooreg om julle hier by ons te kon hê. Julle is welkom hier by ons.

Baie groete
Marguerite en David

The Danes on Vaal
Martie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Efficient and convenient.

A wonderful no-nonsense stay. Focused on needs without the over the top luxuries. My kind of guesthouse.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Martie,

Thank you so much for your feedback. We really enjoyed having you here. We look forward to your next stay.
Have a wonderful day.

Warmest regards,
Marguerite

The Danes on Vaal
Evert & Heleen P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evert & Heleen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful first experience for us.

Hospitable, friendly and caring hostess and husband. Lovely, sunny and comfortable room. Located close enough to everything, but far away enough from noise.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Evert,

We really enjoyed having you here with us.
You are always welcome at the Danes on Vaal.

Have a wonderful day.

Warmest regards,
Marguerite and David

The Danes on Vaal
Jacob K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob K
Enkelreisiger

Hierdie honde is gasvry, tot op die laaste been. Ek gee julle beslis 'n "PAWS up"

Danes on the Vaal is bekostigbaar en gerieflik. David en Marguerite spreek die woord gasvry, niks is te veel vir hulle om jou jou "Lêplekkie" te kry nie. Maak gerus seker dat jy bietjie langs die rivier gaan sit of stap as jy hier oornag, sodoende kry jou siel ook rus (dis so naby). Frikkie en Katryntjie is nie net gasvry nie maar ook ware waghonde (ek is elke keer vergesel na my motor wat ek iets gaan uithaal het). Die Danes on the Vaal sal al jou verwagtinge oortref en jy sal saam sê WOOF tot my volgende oornag. Probeer hulle gerus, jy sal nie spyt wees nie.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Johann

Dit was vir ons so lekker om jou hier by ons te kon hê. Frikkie en Katryntjie het jou net so geniet. Jy is altyd welkom hier by ons.

Baie groete
Marguerite en David

The Danes on Vaal
Jan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die aangenaamste en beste verblyf nog met wonderlike gasheer en gasvrou.

'n Ondervinding om te onthou, netjiese en skoon gerieflike kamers. Bekostigbaar in 'n veilige rustige omgewing met 'n vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou waar jy rustig na die gekabbel van die Vaalrivier se waters oor die klippe kan sit en luister terwyl jy ontspan. Ons sal beslis The Danes on Vaal guest rooms Parys aanbeveel.

The Danes on Vaal's terugvoer

Goeiedag Jan,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het julle so geniet hier by ons. Dit maak ons harte goed voel om te weet julle het die tyd hier by ons geniet.

The Danes on Vaal
Sally A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally A

Vriendelik.

Marguerite en David en hulle hondekinders het ons baie welkom laat voel. Dankie. Goeie oornagplek.

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Sally

Ons is so bly julle het so welkom gevoel.
Weet asseblief dat julle altyd welkom is by The Danes on Vaal.

Baie groete
Marguerite, David en ons hondekinders.

The Danes on Vaal
Annari C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annari C
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en moeite gedoen om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer en gasvrou. Twee oulike great danes op die erf. Ek gaan nog eendag 'n meestersgraad in kommunikasie doen en die volgende probleem daarin aanspreek: Gastehuise - waarom is daar nooit 'n spieël naby die kragprop nie?

The Danes on Vaal's terugvoer

Hi Annari,
Baie dankie vir jou resensie.
Dankie dat jy ons attend maak op die spieel en kragprop.
Jy het my nou maak glimlag met jou meesters graad kommentaar.
Ek sal dit verander en spoedig terugvoer gee.
Hoop jyt 'n wonderlike dag.

Groete,
Marguerite

The Danes on Vaal
Liezel C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C
Gesin met tieners

Absoluut 'n stukkie Hemel in die Vrystaat.

Die gasvrye manier waarop ons ontvang is, was die beste ervaring ooit. Frikkie en Katryntjie het ons laat tuis voel omdat ons self diere-kinders het. Die geluid van die Vaalrivier is so goed soos om by die see te wees en dan is dit letterlik 20 tree vanaf die rivier. Alle fasiliteite in die kamer is perfek en meer as voldoende. Die ligging is binne loopafstand van die dorp wat die baie toeganklik maak indien jy nie eie vervoer het nie. Die absolute bonus is David en Marguerite se opregte, omgee gesindheid - voorwaar twee engele! Baie dankie vir alles!

The Danes on Vaal's terugvoer

Beste Liezel,

Vreeslik dankie vir die resensie. Dit was vir ons ongelooflik lekker om julle hier by ons te kon onthaal.

Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was, ons het julle so geniet. Jy helder ons dag op deur te weet julle het dit so baie geniet.

The Danes on Vaal
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) 82 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!