LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Decks 1102 by CTHA | LekkeSlaap
+25

The Decks 1102 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks 1102, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R546 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Decks 1102 by CTHA is 'n sentrale woonstel in Kaapstad en spog met 'n groot oop dek met 'n pragtige uitsig oor die stad.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, verhitte handdoekreling en 'n bidet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, stoof, oond, elektriese koffiemaler, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eenheid het ook 'n sitarea, 'n TV, WiFi en lugversorging.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit swem, fietsry, voëlkyk, wynproe, tennis en begeleide wandelings in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Decks 1102 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Decks 1102 by CTHA
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langstraat 67, The Decks 1102, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Decks 1102 by CTHA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
R840 R546
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks 1102, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e34d80e39c9f125d8432548574739618d1fe5631ca143c8d8546d239bfb5435fe92034ba6236032c17448a8d38adb945fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840, nou Vanaf R546  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 67 Long Street 1102 The Decks 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.92179 18.42015
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!