+62

The Dell

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Dell is die ideale wegbreekplek langs die Vaalrivier 8 km buite Parys. Die oord vorm deel van die Dome Wêreld-erfenisgebied.

Daar is verblyf in verskeie selfsorg-chalets en kampeerplekke. Die instansie maak ook voorsiening vir konferensies, klein troues, verjaarsdae, en ander funksies.

Daar is 'n groot verskeidenheid aktiwiteite op die perseel, insluitend natuurritte, ritte na die uitkykpunt, ritte vir paartjies en kajakke. Daar is ook voetslaan- en bergfietsroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 283 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michaela B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en gesellig. Die Dell was lieflik, ons het baie lekker gebly. Dis pragtig, rustig en so lekker om tussen die wild te kan wees. Ons beveel...
Sien meer
Nov 2025
Nico V
Saam met vriende
5.0
Die plek is regtig baie netjies en skoon. Ons het dit regtig baie geniet daar.
Nov 2025
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek wegbreek. Vriendelik ontvang deur Vicki. Baie rustige omgewing. Baie rustige omgewing, sal definitief weer gaan kuier.
Nov 2025
Hylton G
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, relaxing weekend on the river. Delightful! Really enjoyed the venue - great for relaxing and having a digital detox. Breakfast ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Bernadette H
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding! I have no words. The Dell exceeded all my expectations. The fact that you have to travel about 7 km on a gravel road makes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 283

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Dell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfbfa19c442a58eae799df872165acdcddc9d67d8d7f75892252c1c2e1969f51c2b5cf30677546a8402c9af206cfbec4a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 283 5 1 5 Vaal Eden The Dell 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839451 27.513681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang