Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kroegie, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n stoep met 'n plonspoel vanwaar gaste uitsigte oor die Namibwoestyn kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 5 km wat in 'n goeie toestand is, maar voertuie met 'n hoër grondvryhoogte word aanbeveel. Gaste moet voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens vir 2 volwassenes en 2 enkelbeddens vir kinders. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kroegie, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n stoep met 'n plonspoel vanwaar gaste uitsigte oor die Namibwoestyn kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 5 km wat in 'n goeie toestand is, maar voertuie met 'n hoër grondvryhoogte word aanbeveel. Gaste moet voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die pad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the C19, The Desert Grace, 46 km south of Solitaire, Hardap
Sien kaart- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang