Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 28 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 297 R1 167 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Docklands bied selfsorgwoonstelle in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die gebou is die ideale basis om die omliggende area en besienswaardighede te verken.

Verblyf is beskikbaar in 27 individueel versierde woonstelle. Elke woonstel het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat al die nodige toebehore het om maaltye voor te berei, en 'n leefarea.

'n Paar van die woonstelle het vinnige, veseloptiese internet, 'n TV vir media-vermaak en 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die stad. Die gebou het 'n swembad op die dakdek, aangewese parkeerplekke en 24 uur-sekuriteit.

The Docklands is 3 km van die Kaapstadstadion, die V&A Waterfront, die Silo-streek en 22 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir The Docklands
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 26

Jaar gelys 13

Ligging

  • Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Docklands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 297
R1 297 R1 167
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 297
R1 297 R1 167
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801f00f37bc9c77b4a9c7777a96de6cfb168954ee0c71621fb4f5b9902efdf01206b7ffb11f8c67994d4e3b7f3b9e81ca59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 297 nouVanaf R1 167 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 70 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.913008200256 18.418415977543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem