Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf is enig in sy soort en is teen die hange van die magiese Magaliesberg. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied, net 16 km vanaf Hekpoort en Magaliesburg. Die eiendom word deur sonkrag aangedryf.

Die plaas is die tuiste van alpakkas, miniatuurdonkies, perde, hoenders, hase, wolmuise, boerbokke en koeie, en verblyf word gebied in 'n aparte kothuis naby aan die hoofhuis.

Die kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders (15 jaar en jonger). Dit het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n groot instapkas. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is ook beskikbaar.

Die badkamer het 'n stort, toilet, en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke, toiletpapier en 'n koekie natuurlike donkiemelkseep word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, klein yskas-vrieskas, potte, panne, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, strykyster en 'n strykplank toegerus. Gratis koffie, tee, melk en tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien.

Die kothuis lei na 'n stoep met 'n etenstafel, 'n buitebraai en boma-area met hangmatte. Daar is ook 'n klein privaat swembad. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die Mini Farm Winkel bied gaskoeldranke, lekkers, tuisgemaakte konfyt en beskuit, asook die bekende Donkey Dairy-produkte soos melk, seep en gesigroom.

Gaste het ten volle toegang tot die 25 hektaar-plaas en is welkom om met die diere in kontak te kom en deel te neem aan verpligtinge op die plaas soos om die bokkies te voer. Die plaas bied 'n gesinsvriendelike 2 km-staproete, Brayer's Eye, saam met die bergdonkies. Piekniekkomberse en rugsakke word vir die staproete voorsien. Paartjies kan stap tot by Long Ears Lookout wat 'n lieflike uitsig oor die Magaliesbergvlaktes bied en hier kan 'n glasie wyn saam met die sonsondergang geniet word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Ligging

  • Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
  • Gaste dink The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA704ebd265eec4bcbb75235fe2c41e7b4d9a36f8af338e2dcf44ff8141aeb3bba2be26e487c04dc3ff93bf4937f80e469dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Off HD 23 Boschfontein Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.874472749121 27.455471706391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem