Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
WiFi kan beperk weens weens die weer.
Rook word slegs in aangewese area toegelaat.
Kinders moet te alle tye onder ouertoesig wees wanneer daar geswem word.
Spring en hang aan die swembad se rand is verbode.
Die gebruik van die geriewe, interaksie met diere, of enige aktiwiteite op die plaas word op gaste se eie risiko gedoen en die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies of beserings nie.
Hout en blits is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Gevriesde kospakkies is beskikbaar om bestel te word, doen navraag by die gasheer vir die pryslys.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hulle eie troeteldiere het en op die perseel woon.
Vir boere wat met diere reis kan veilige verblyf vir die diere voorsien word, asook grasbale teen ’n ekstra koste.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off HD 23, Boschfontein Farm, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang