The duBoirs Boutique Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die duBoirs Boutique Lodge is net 35 km buite Durban. Die landgoed is 'n rustige toevlugsoord met goed versorgde tuine en 'n kalm, kabbelende stroompie. Hier kan jy jouself toevou in die luuksheid met 'n elegante en gesofistikeerde agtergrond. Die lodge is ideaal vir 'n romantiese naweekwegbreek of 'n sakereisiger.

Verblyf beskik oor 9 luukse kamers. Elke kamer is individueel en stylvol versier en volledig toegerus met die nodige moderne geriewe. Elke kamer het deftige houtmeubels en volledige en suite-badkamers. Geriewe sluit 'n digitale satelliet-TV, individuele lugversorging met verwarmers, 'n elektroniese kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n wittebroodsuite vir wittebroodpaartjies of gaste wat net van harte romanties is.

Daar is ook 'n swembad, braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, begeleide staptoere, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The DuBoirs Boutique Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za