The Dunes
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3771 Nerine Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Dunes is 'n splinternuwe, oopplan-toevlugsoord wat moderne styl met antieke nuanses kombineer, en skep 'n unieke kuswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.
Die deure lei na 'n groot onderdakstoep met sitplek en 'n braai-area. Gaste kan asemrowende see-uitsigte en berguitsigte geniet of die nabygeleë hoofstrand besoek. Daar is ook 'n buitestort waarby gaste die soutwater kan afspoel.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verder het die verblyf kameras en 'n alarmstelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 525
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3771 Nerine Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3771 Nerine Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang