Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Mountain Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Magoebaskloof Mountain Estate
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sarel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters oorprys, glad nie skoon nie, alle stoffering ruik erg muf asook eenheid.

Neem asb kennis dat die hele eenheid 'n baie skerp mufreuk het. Throws kan bv. glad nie gebruik word nie. Ek sou glad nie die hoekie waar die bunkbed is, kon gebruik nie. Die kombuis was vol stof, selfs spinnerakke op broodrooster. Pan binne kas is bruinvuil. Hierdie is ongelukkig 'n voorbeeld van 'n gastehuis wat nie in stand gehou is nie. Privaatheid is nie 'n prioriteit nie. Óf die hele eenheid moet uitgeverf en materiale vervang word, of die prys per nag moet ten minste halveer word. Ons het vroeër huis toe gegaan en maar die geld afgeskryf. Ek hoop hulle dateer hul webwerf op om hierdie te voorkom. Oppas vir 'n gastehuis wat "streng" is met kansellasie en boonop vereis dat mens totale bedrag betaal voor jy arriveer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike verblyf soos in 'n paradys.

Dit is die mooiste plek om te bly. Ruim, skoon, in die natuur en die vriendelikste mense. Ek sal graag weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Gesin met tieners

A piece of heaven!

Magoebaskloof Mountain Estate is exquisite - peace and tranquility. A piece of heaven! Beyond beautiful and neat. The teenagers enjoyed themselves thoroughly and those beds were considered their own kingdoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

What a pleasure to host such friendly people, you are welcome back any time.

Magoebaskloof Mountain Estate
Kim D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location.

This is a special place, the ambiance and views are amazing, very romantic

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yusuf T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf T
Gesin met klein kinders

Breathtaking setting. Enjoyed our stay. Very friendly and accommodating hosts.

Had a fantastic time exploring the area. Plan to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

You were lovely guests, here over a very difficult period of weather, and power problems and you dealt with it like a breeze. You are most welcome back.
Warm regards,
Rene

Magoebaskloof Mountain Estate
Emmerick V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Die eienaars is baie gasvry, en het regtig seker gemaak dat ons niks kort nie. Pragtige, skoon en gemaklike verblyf. Ligging is pragtig, en is dit werklik 'n plek waar mens kan ontspan en net die mooi uitsig geniet. Baie dankie Rene, ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Good facilities, lovely view, great hosts ─ power supply is a very real problem.

Bring your own flashlight! We left Magoesbasfloof Mountain Estate (the Dungeon) before our stay expired because of the prolonged and frequent power failures (this was not load shedding). Excluding the travel days, of the 3 full days we spent at Magoebaskloof Mountain Estate, 2 days were without power. The specific issue was around planned maintenance from Eskom which were communicated to the locals, but only communicated to us when the first day without power arrived. We were left with two candles in the unit and could not really self-cater without the electricity and had to spend more time away from the unit than we planned. The staff did acknowledge that power supply is often a problem for them especially in summer. The unit itself is good and has everything you need (when there is power) and the views and location is great. As for the hosts, they are lovely people, they tried to compensate for the frequent power failures by offering us a free breakfast at the boma close by. They also helped us to pick up a package which was really going the extra mile in that regard. Worth-while place to stay if not for power problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

As a host I agree, it's been a harsh week with no power, and it was off much longer when a fire created more electrical downtime. We were informed on very short notice, at 7:55 am on 29th via WhatsApp that it would be off for the day, and it was off longer than they said it would be in their notice, as well as a day or 2 further in the week. As a host, I was not prepared for this. This would drive anyone crazy, and puts hosts in a very awkward position when the municipalities do not keep maintenance up to date or inform us on number 99. Thank you for being so graceful about this huge issue that you experience during your stay, we were all totally caught off guard. I am so grateful that this does not always happen, you really had a raw deal with the power.

Magoebaskloof Mountain Estate
Roenel V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenel V

Pragtige plek.

Heerlik gekuier, mense baie vriendelik. Plek netjies met baie mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este N
Gesin met tieners

Asemrowend!

Sal hulle weer besoek. Vir seker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

What a lovely review, thank you so much.

Magoebaskloof Mountain Estate
Christel V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dubbel wow. stunning plek, met ongelooflike gasvryheid. Netjies, skoon, luuks, idillies is die perfekte woord.

Hierdie plekkie is ongelooflik, idillies, super luuks en die uitsig oor Magoebaskloof - ons was sonder woorde. Die mense is super vriendelik en gasvry, pryse baie billik, ons het soos familie gevoel. Wat 'n perfekte plekkie. ons sal dit beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Wonderlike gaste, dit is so lekker om mense hier te ontvang wat maklik en rustig is met 'n liefde vir die natuur en lewe. Kom kuier gerus weer.

Magoebaskloof Mountain Estate
Ian D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en goed ingerigte akkommodasie.

Wat 'n voorreg om hier te kon bly! Pragtige omgewing en uitsig. Die akkommodasie is skoon en goed ingerig. Maria is baie behulpsaam en vriendelik! My dogters het die eienaars se diere baie geniet. Ons kan die akkommodasie regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Stukkie hemel op aarde!

Die Dungeon het ons verwagtinge oortref. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is fantasties. Selfs met reën weer kon ons lekker op stoep sit en ontspan. Ons was nooit bekommerd oor veiligheid nie. Volgende keer neem ek die gesin saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

Magoebaskloof Mountain Estate
Adrinette M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M
Gesin met tieners

Dit was onvergeetlik!

Magoebaskloof Mountain Estate het ons stoutste verwagtinge oortref! Die ligging, die uitsig, die natuurskoon, die gasvryheid van René en Rudi was ongelooflik! Dit is 'n juweel vir natuurliefhebbers en dié op soek na rustigheid, weg van stadsgeraas. Die verblyf was baie skoon en netjies en ons eenheid en braaier is elke dag gediens. Ons gesin sal die paar hemelse dae by Magoebaskloof Mountain Estate nog lank onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Gesin met klein kinders

Uitsonderlike gasvryheid, uitstekende ligging - ware wegbreek!

The Dungeon is privaat dog naby genoeg aan die eienaars om dadelik diens of hulp te kry. Ons het 'n heerlike dog kort wegbreek gehad. Die plekkie se interior is stylvol, maar ook gemaklik. Rene en Rudi het ons werklik laat tuis voel en het so mooi na ons omgesien - sal definitief weer gaan, hopelik vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Dankie Renee, julle was wonderlike gaste en ons het julle geniet! Ek hoop 2017 is a voorspoedige jaar en dat julle weer hier in beter weer kan kom kuier.
Groete
Rudi & Rene

Magoebaskloof Mountain Estate
Sonja S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Gesin met tieners

Dit was baie rustig.

Dit was baie rustig. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Baie dankie Sonja,
Julle was pragtige mense, en wonderlike gaste. Dankie dat Julle ons plekkie gekies het. Hoop ons sien julle weer in 2017!
Groete
Rudi & Rene

Magoebaskloof Mountain Estate
Chris D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed toegerus.

Ons het die verblyf by Magoebaskloof baie geniet. Die dorpie is nabygeleë en bied vele interessanthede vir die besoeker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Baie dankie Chris, julle was wonderlike gaste! Hoop ons sien julle weer in 2017.
Vriendelike Groete
Rudi & Rene

Magoebaskloof Mountain Estate
Elmien O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien O
Gesin met tieners

Dis so goed vir jou siel om hier te ontspan. Ongelooflike uitsig!

Ons het ons verblyf baie geniet, Rene is baie vriendelik en hulpvaardig. Beeldskone blyplek, sal verseker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Baie dankie Elmien, julle was wonderlike gaste, en 'n pragtige familie. Ons hoop ons sien julle gou weer!

Magoebaskloof Mountain Estate
Wouter L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter L
Gesin met klein kinders

Baie spesiaal!

Verbeel jou jy's in 'n sprokieswêreld. Ongelooflike gasvryheid van Rudy en Rene. Asemrowende uitsig en ligging in 'n baie spesiale area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Thank you for your special review, I hope we see you soon for another relaxed and romantic weekend :). Warm regards
Rudi & Rene

Magoebaskloof Mountain Estate
Armand V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pertekte wegbreek verblyf!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Mountain Estate se terugvoer

Danie Armand, dit was lekker om julle hier te hê, ek oop julle kom kuier gou weer! Rui & Rene

Magoebaskloof Mountain Estate
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyNTVmOWRlLTM1ODYtNDg4MC1hOWFhLWFjMDVjNzg1M2Q1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 46A Franschoek Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.869679218039 30.005321001307
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem