LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Dusty Vine Hoek Huis | LekkeSlaap
+35

The Dusty Vine Hoek Huis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Dusty Vine Hoek Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hilly H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilly H
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Plekkie het presies gelyk soos op die foto's en ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Dit was gesellig en netjies. Kombuis was goed toegerus, en alles van goeie gehalte. Selfs lekker groot yskas/vrieskas. Die dubbelbed is nie meer op sy beste nie en dalk dan sommer groter bed aanskaf. Linnegoed is alles goeie kwaliteit. Die aandete en ontbyt is rêrig om aan te beveel, heerlik!

The Dusty Vine Hoek Huis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Hilly. Die bed is maar 'n paar maande oud maar was 'n slegte aankoop. Ons het dit nou vervang. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete!

The Dusty Vine Hoek Huis
Francois V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Moderne en stylvolle huis! Cosy en plaasgevoel. Ons nuwe favorite oornagstop.

Aangenaam verras met die ongelooflike stylvolle verblyf!

The Dusty Vine Hoek Huis's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Francois. Ons hoop om julle weer te sien. Veilig verder reis. Groete, Hanneke

The Dusty Vine Hoek Huis
Sibyl V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibyl V
Gesin met klein kinders

Deeglik en smaakvol toegerus. Uitstekend!

Eersteklas verblyf in die vriendelike dorp. Ruim en gemaklik vir 6 mense. Baie skoon. Stylvol en kunstig ingerig. Sal graag weer hier wil bly!

The Dusty Vine Hoek Huis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sybil. So bly julle het ons dorp kom besoek en hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom. Veilig reis. Groete, Hanneke.

The Dusty Vine Hoek Huis
Ryno V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Gesin met klein kinders

Pragtige oornagplek.

Ons het ons verblyf hier verskriklik geniet. Die huis is pragtig gemeubileer en alles wat jy aan kan dink is beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n heerlike braai area agter die huis. Ons wens ons kon langer bly. Die lugverkoeling in die kamers was ook baie welkom op 'n baie warm, 38 grade dag. Ek sal definitief weer hier kom bly en aan enige iemand aanbeveel. Dit is die pefekte oorslaapplek tussen Pretoria en Kaapstad.

The Dusty Vine Hoek Huis's terugvoer

Beste Ryno, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is só bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete, Hanneke.

The Dusty Vine Hoek Huis
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 17, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa5dcaec92a075aa388d3c5ec9070ff228e2b262de0bb51ef36c36ad8917914d71d75470d612e6eaa48be6d3548651ff4555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 17 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.261771 25.27224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!