LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Dusty Vine Nagmaal Huis | LekkeSlaap
+29

The Dusty Vine Nagmaal Huis

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Dusty Vine Nagmaal Huis is deel van die Dusty Vine-groep van selfsorghuise in die geskiedkundige dorp, Philippolis. Dié dorp is in die Bo-Karoo tussen Colesberg en Trompsburg, en is die ideale stopplek of 'n stil bestemming waar gaste kan ontspan. Bring jou vriende saam en kom geniet 'n tydjie in dié ongerepte area.

Die geskiedkundige Nagmaal Huis is 'n nasionale monument. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, broodrooster en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea spog met 'n kaggel en die kothuis bied toegang tot 'n privaat binnehof met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die kothuis word daagliks skoongemaak. Etes kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Dusty Vine Nagmaal Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Dusty Vine Nagmaal Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink The Dusty Vine Nagmaal Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie Muller-straat 16, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab76b804346c4cb04217b450b2dfdd0c25f4a40375a04231a8e36bc4e0793fb555b525385cac396b172a924b23d4ed1036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 16 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.261125 25.27186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!