The Echo Caves Motel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Echo Caves Motel is 27 km buite Ohrigstad in Limpopo. Ons bied gerieflike, ongekunstelde selfsorgverblyf by die Echo Caves. Dié oergrotte is van die oudtse grotte in die wêreld en is as 'n geskiedkundige monument verklaar.

Ons bied verblyf in 11 kamers, 2 selfsorgwoonstelle, en 'n losieshuis. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n en suite-badkamer. Elke selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers, 'n kombuis, sitkamer en badkamer. En elke losieskamer het 15 beddens. Gaste wat hierdie kamers bespreek het toegang tot 'n kombuisie met 'n kookketel, yskas-vrieskas en 'n tafel, aparte ablusiegeriewe vir mans en vroue, en 'n lapa met 'n buitebraai.

The Echo Caves Motel het 'n kroeg, sitkamer en 'n eetkamer, en daar is 'n teetuin. Doen gerus navraag oor die ontbyt-, middagete- en aandete-spyskaart, en die begeleide grot-toere!

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Echo Caves Motel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za