Kruger tot Canyons Akkommodasie by The Echo Caves Motel | LekkeSlaap
+23

The Echo Caves Motel

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir The Echo Caves Motel
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carol-ann M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit was in 'n paar woorde awesome.

Ian Johnson J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian Johnson J
Besigheidsreis

Is van waarde as oornagverblyf.

Baie plein, maar skoon. Die prys is goeie waarde. Dit was baie stil (ek was die enigste ene daar) so die restaurant het 16:30 toegemak. Hulle het egter 'n maaltyd vir my gereël en dit in my kamer gelos aangesien ek eers om 18:00 gearriveer het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value as a short stayover.

Very plain but clean. Price I paid good value. Was very quite (only one there ) so the restaurant closed @16h30 - they did organise me a meal and left it in room as I only arrived after 18h00.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

San-marie R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
San-marie R

Alles wat jy nodig het.

Sal weer daar oornag. Skoon en warm storte!

Tlhalefang S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tlhalefang S
Gesin met klein kinders

Hospitality and warmness from the manager and staff.

The experience was really good, manager and staff were very warm and environment was great. Would surely return.

Jan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Enkelreisiger

Dit is die plek om rustig te wees en weg van die stad se gejaag.

Ek het nie verwag om te kry wat ek gekry het vir 'n baie lae prys nie. Die personeel is baie vriendelik en die kamers is baie skoon en netjies. Dit is sommer by die grotte en op die Panorama-roete. Ek sal definitief weer gebruik maak van die Motel. Ek kan net die gastehuis bedank. Baie dankie en sien julle gou weer.

The Echo Caves Motel's terugvoer

Baie dankie vir u siening, ons sal dit beslis ter harte neem.
Mooi bly

The Echo Caves Motel
Jabulani S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very good even the workers are very friendly.

I drove safely to 3 rondavels, even potholes and people who are working there are friendly

Hein L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oornag.

Die ontvangs was vriendelik en die kamer was skoon en netjies en alles het gewerk. Ons sou graag die restaurant vir ontbyt wou ondersteun maar 8:30 was daar nog geen personeel. Die grotte en die begeleiding daardeur was 'n wonderlike ervaring en is aan te beveel.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die R36 vanaf Lydenburg na Tzaneen, 24 km buite Ohrigstad, 1122, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACUAcQ0RR4JzXfuumJnSE4euR9DQ9HYcVE84JxsxKoPRjC65Yss?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 The R36 from Lydenburg to Tzaneen 24 km out of Ohrigstad 1122 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.5625 30.603778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za