The Elegant Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Elegant Lodge is 'n elegante Kaaps-Hollandse lodge wat 'n gesogte en gerieflike bestemming bied. Dié pragtig versierde lodge, met sy luukse meubels en interieur sal jou vinnig tuis laat voel. Hier kan jy goeie diens van ons vriendelike en gekwalifiseerde personeel verwag. Ons bied 'n verskeidenheid dienste en gee gehoor aan jou individuele behoeftes. Kom kyk self! Laat ons toe om jou 'n bietjie te bederf!

Ons bied verblyf in 26 en suite-kamers vir enkelgaste, paartjies of gesinne. Elke kamer het oorspronklike kunswerke, 'n TV, individuele klimaatbeheer-lugversorging en gratis, beperkte WiFi.

Ons eetkamer kyk uit oor die sierfonteintjie. Hier kan gaste verlei word deur ons 'n unieke spyskaart. Gaste kan ook 'n kamerdiens of in-huis eetdiens versoek.

Ons konferensie- en funksie-geriewe is geskik vir sakevergaderings, sosiale of spesiale etes en troues. 'n Spesiale verskeidenheid privaat lokale of 'n swembad-opset is vir troues beskikbaar. Ons funksie- en vergaderkamers is toegerus met al die nodige moderne tegnologie om enige geleentheid 'n sukses te maak. Videokonferensie-geriewe is op versoek beskikbaar.

Na 'n besige dag kan jy heerlik rus in Elegant Lodge se
verruklike tuine.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Elegant Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za