Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elizabeth Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borchardt-singel 3, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Elizabeth Guest House bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gesofistikeerde tog huislike basis in Kroonstad. Die gastehuis is gerieflik geleë in die hartjie van die Vrystaat, naby die N1-hoofweg. Kroonstad is presies halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein.

The Elizabeth Guest House bied verblyf in 14 gemaklike, ruim en suite-gastekamers met al die moderne gerieflikhede. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is toegerus met lugversorging, noodsaaklike komplimentêre gastegeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, losstaande lessenaar met 'n studeerlamp en gratis WiFi.

Gaste kan die gastehuis se smaakvol voorbereide ontbyt en tuisgemaakte aandete geniet. Die etes word in die eetkamer of in die gemak van jou eie kamer bedien. Middagete en middagetepakkies is op versoek beskikbaar.

Die Elizabeth Conference Facility is 'n gewilde opleidingsvenue met plek vir 30 afgevaardigdes. Dit is ideaal vir klein- tot medium-grootte funksies, privaat vergaderings, werkswinkels en voorstellings. Pakkette kan ook aangepas word volgens die behoeftes van die kliënt.

Addisionele geriewe sluit in veilige onderdakparkeerplek op die perseel met toesig en 'n toegangsbeheerde hek. 'n Wasgoeddiens is van Maandag tot Vrydag beskikbaar, en 'n losstaande braai is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir The Elizabeth Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Borchardt-singel 3, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink The Elizabeth Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Borchardt-singel 3, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0m3A2MB2NiFEy4ONizcfAPauTwW9uVET0AraSJus32yuaUj9HH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 3 Borchardt Crescent Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.68188 27.2414