The Empire Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 96 Beach Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Empire Woonstel bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Muizenberg, Wes-Kaap - ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n skottelgoedwasser ook voorsien. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.
Die woonstel is geleë in die ikoniese Empire-gebou, net oorkant Muizenberg se gewilde branderplankry- en swemstrand.
Veilige parkering en 24/7-sekuriteit op die perseel bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 96 Beach Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Beach Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang