LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Estuary Hotel & Spa | LekkeSlaap
+44

The Estuary Hotel & Spa

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir The Estuary Hotel & Spa
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gerda, T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda, T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig op lagoon is baie goed. Die kommunikasie by ontvangs was baie swak. Ons was nie in korrekte verblyf gesit nie.

Kan net nie verstaan waarom moes daar gedurig toestemming gevra word deur die kelners of hulle 'n drankie mag voorsit. Die televisie-opvangs baie swak en frustrerend. Vyf kanale met slegs sokker. Drie kanale gereeld geen klank. Kon slegs by twee geleenthede na nuus luister/kyk op SABC 2. Swak televisie-pakket. Enige gas verwag tog om in die aand na sy televisie-program te kyk. Ons was nie vooraf ingelig dat gaste hulle eie dekodeerder kan saambring nie. Tydens kamerdienste moes daar 'n ekstra fooi betaal word vir die skinkbord.

Selvie E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selvie E
Gesin met klein kinders

Awesome stay.

Our stay was excellent. My little grandson enjoyed his stay. Perfect location.

Ravi S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ravi S
Gesin met klein kinders

Lovely location.

It's an ideal location to relax and unwind.

Mariette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi uitsig.

Wat 'n mooi plek. Die plek verdien 'n 4 ster-gradering. Heerlike kos en bo verwagte kamers. Speelplek vir kinders en 'n paar aktiwiteite om te doen.

Claude B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Lekker rustig, kamers baie groot, groot buitearea om lekker te loop en ontspan en uitsig baie mooi. Spa se pryse ook billik.

Christo V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Enkelreisiger

Baie netjies en vriendelike diens.

Die ligging van die Hotel is perfek. Die diens is goed en baie vriendelike personeel. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Vanaf R1 990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 123 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat R61, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyNTNiYTQ3LTFjNjQtNGZkZi1iM2VhLWNmNTMyZTJjYjQ1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 R61 Main Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.041108645648 30.223605930806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!