Fairways on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fairways on the Bay is 'n kontemporêre gastehuis binne 100 m vanaf Kampsbaai se strand in Kaapstad. Gaste kan vanaf die gastehuis die pragtige strande van die Atlantiese kus en majestueuse uitsig oor die see, op Tafelberg se Twaalf Apostels en Leeukop beleef. Daar is talle gehalte strandfront restaurante binne loopafstand vanaf die gastehuis.

Die 8 luukse kamers is almal en-suite, stylvol ingerig met koninggrootte-beddens en ruim sitareas. Enkelbeddens is op versoek beskikbaar. Ander geriewe sluit lugversorging, verhitting, kroegie, tee- en koffiemaakgeirewe en badkamergeriewe in. Sommige kamers spog met 'n oulike balkon, balustrade of 'n pragtige baai-venster met 'n berg- of see-uitsig.

Daar is 'n swembad wat oor Kampsbaai se strand uitkyk. Die restaurant bied persoonlike aflewering van ligte maaltye en verversings op die strand. Die personeel is meer as gewillig om gaste by te staan om toere van die Skiereiland en die wynland te bespreek. Daar is talle restaurante daar naby wat internasionale disse bedien.

Fairways on the Bay is die ideale bestemming vir 'n romantiese wegbreek, 'n avontuur-gevulde Kaapstad-vakansie of vir sakereisigers wat saans die Kampsbaai se strand wil geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairways On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false