Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat ons nie 24 uur ontvangs het nie.
Inboektyd is vanaf 10:00 tot 17:00 gedurende weeksdae en 10:00 tot 12:00 oor naweke.
Kontak ons telefonies indien julle vroeër wil inboek en ons sal ons bes doen om julle te akkommodeer.
Ons het ’n hek by die ingang van die perseel wat ons toemaak vir die veiligheid van ons gaste.
Ons wil graag die toeganskode van die hek aan u kommunikeer voor aankoms om die inboekproses so glad as moontlik te laat verloop.
Kontak ons asb. op die dag van jul aankoms voor 12:00 om jul aandetevoorkeure aan ons deur te gee, aangesien ons nie ’n restaurant op die perseel het nie.
Ons het ingeboude braai-areas by elke eenheid .
Ons voorsien vleis van ons plaaslike slaghuis. Ons berei ook graag ’n slaai en/of brood voor wat jul saam met jul maaltyd kan geniet (indien dit voor 12:00 bestel word).
Daar is 2 a la carte-restaurante naby die gastehuis en ons sal graag 'n plek namens jul bespreek indien jul verkies om eerder by die restaurant te eet.
Kontak ons gerus met enige vrae.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang