Walmer Akkommodasie by The Farmhouse B&B | LekkeSlaap
+14
+14

The Farmhouse B&B

Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdelaan 56, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Farmhouse B&B is 'n plattelandse gastehuis in die voorstad Walmer in Port Elizabeth. Die gastehuis is gerieflik 3 km vanaf die Port Elizabeth-lughawe geleë en die ligging bied toegang tot pragtige strande. Die gastehuis is smaakvol ingerig met antieke kothuismeubels en memorabilia.

Verblyf word aangebied in 3 gastekamers en 2 gesinsuites. Sommige kamers het sitkamers en kombuisies. Elke kamer het sy eie privaat ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en WiFi. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en bestaan uit 'n groot plaashuis of kontinentale ontbyt. Tuisgemaakte etes kan ook op versoek oor naweke voorberei word.

Die gastehuis het 'n DVD-biblioteek en 'n pendeldiens van die lughawe kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Vyfdelaan 56, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdelaan 56, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2br8jJC01uJYqRFrd8aRnQm7XNWLTfPSKvoBGPo2DsPmHjP9zK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 56 Fifth Avenue Walmer 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.974423308148 25.596228046627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za