8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R72, Stillewaters Farm, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Farmstead is 'n selfsorghuis op 'n skilderagtige plaas aan die Sonskynkus, sowat 3 km vanaf die kusdorpie Cannon Rocks. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat uit die stad wil ontsnap.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die ander 2 slaapkamers het dubbelbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort en die ander badkamers het slegs storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het genoeg plek vir gaste om vir ete aan te sit en te ontspan en spog ook met 'n kaggel, TV, gratis WiFi, 'n pooltafel en 'n foosball-tafel.
Buite is daar 'n swembad met 'n uitsig oor die landerye. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R72, Stillewaters Farm, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink The Farmstead het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R72, Stillewaters Farm, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang