The FarSide Manor B&B
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currys Post-weg, Nottingham-weg, Mooirivier, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The FarSide Manor B&B is 'n asemrowende plattelandse lodge in die Middellande van KwaZulu-Natal. Dit is slegs 'n paar minute vanaf die N3-snelweg en die leiflike toevlugsoord bied 'n rustige wegbreek van die besige stad.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers, elk met gemaklike beddens en 'n en sutie-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet gebied.
Verder bied elke kamer ook 'n heerlike ontbyt, ondervloerse verhitting, elektriese komberse, 'n TV met DStv, 'n filterkoffiestasie, toegang tot WiFi, daaflikse skoonmaakdienste en 'n eerlikheidskroegie. Gaste het toegang tot 'n knus gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, pooltafel en 'n veerpyltjiebord.
Of gaste op soek is na 'n rustige wegbreek of 'n basis om die omgewing vanaf te verken, dié gerieflike, goed ingerigte kamers sowel as die verskeidenheid geriewe, sorg vir onvergeetlike verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Forelhengel
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Currys Post-weg, Nottingham-weg, Mooirivier, 3280, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currys Post-weg, Nottingham-weg, Mooirivier, 3280, KwaZulu-Natal