LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Feather Hill | LekkeSlaap
+18

The Feather Hill

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié boetiekhotel beskik oor 9 suites, elk met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en Showmax, 'n gratis kroegie en 'n Nespresso-koffiemasjien. Dit bied ook gratis WiFi.

Die unieke boetiekhotel-, spa-, trou- en funksie-lokaal is op die rand van 'n heuwel geleë met 'n skouspelagtige uitsig, omring deur die beroemde suikerbosbome en ongerepte natuur.

Gaste het gratis toegang tot die spa se hydro-area en die swembad aan die rand van die heuwel.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Feather Hill
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink The Feather Hill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!