Stormsrivier Akkommodasie by The Fernery Lodge and Chalets | LekkeSlaap
+29

The Fernery Lodge and Chalets

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir The Fernery Lodge and Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Paul T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone natuur.

Baie lekker gebly en ongelooflike natuurskoon.

Michaël De Beukelaer A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaël De Beukelaer A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastisch verblijf, pure luxe, prachtige zichten!

Prachtige chalets, groot, comfortabel, als je een bad neemt, zit je nagenoeg buiten.... ‘s avonds gezellig kacheltje aan... braai is ook heel leuk... de zichten zijn fenomenaal!

Adele V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik! Uitsig is wonderlik en die stilte was so lekker!

Dit was regtig 'n wonderlike wegbreek vir 'n aand vir my en my man. Die jacuzzi was 'n lekker bederf so op die hange in die bosse. Sal dit beslis aanbeveel!

The Fernery Lodge and Chalets's terugvoer

Groete van die Fernery.
Baie dankie vir u terugvoering en positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer. Ons hoop jy sal weer eendag weer kom kuier, vir 'n lange rukkie?
Vriendelike groete, namens die span, Diane.

The Fernery Lodge and Chalets
Xandré G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandré G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese en wonderskone plek waar ek die feetjies en kabouters kan hoor lag.

Dit was 'n heerlike kuier. My hoogtepunt was my voorgereg van komkommer, papaja en garnale, ongelooflik lekker. Ek moes my bord wegsteek sodat my liefde nie alles steel nie. Ons altwee het dit baie geniet. Sal enige tyd teruggaan. Lekker rus en vrede vir die siel.

The Fernery Lodge and Chalets's terugvoer

Goeie more, Xandre,
Vreeslik baie dankie vir hierdie wonderlike oorsig. Ons stem saam, dit is beslis "feetjieland" en salf vir die siel. Kom asseblief weer - ons is so bly om te hoor hoe welkom en gelukkig ons gaste voel. Namens die die span "The Fernery Lodge and Chalets", weereens dankie.
Groete, Diane (PA)

The Fernery Lodge and Chalets
Tracey R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, amazing and fantastic!

Had a lovely time at the Fernery. Worth every cent. We enjoyed new year's eve there with a braai. It was top class! Only one thing we could complain about is the flies in the chalet - when we wanted to have an afternoon snooze they were too terrible. We killed about 15 but there were far more. Even though one sprayed the Doom provided it's not ideal for the environment. An idea I suggested at reception when we booked out is that they get mosquito nets above the beds - for the flies! Other than that it was perfect and we will certainly be going back.

Rossana M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rossana M
Gesin met klein kinders

Very clean and very good breakfast

Magical place! I wished I'd booked and stayed for a longer period (stayed only one night).

Amelia S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Gesin met klein kinders

Was so lekker ons het 'n ekstra nag bespreek! Mooiste natuurskoon .

Ons het dit baie geniet. Baie stil en rustig en privaat by die oord. Enige natuurliefhebber se droom. Die aandete was nie fantasties nie.

Blanco B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blanco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike plek, die fotos doen dit dalk onreg aan, want jy sit regtig op 'n lieflike plek.

Ek en my vrou het heerlik op die bank op die stoep ontspan en verlang nou nog terug na daai uitsig. Ons het eers op die laaste aand gesien dat die vloer verhit, dalk kan die geriewe in die kamer aan die gaste gewys word. Die piekniek was wonderlik. As ons kon, sou ons weer gaan, die selfoon en geen WiFi was iets om aan gewoond te raak.

Anne M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Uitsonderlike verblyf! Lekker geëet en gekuier. Sal dit graag wil ervaar in die somer, aangesien dit bitter koud was! Sal 'n TV in die chalets voorstel, wanneer dit so koud was soos verlede naweek voel mens nie lus om uit te gaan vir rugby ens. nie. Ons het dit regtig baie geniet.

Sandra L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met vriende

Luuks, privaat, rustig, beeldskoon.

Besonderse mooi omgewing! Luuks, privaat en rustig. Beste om in 'n groep te gaan. Grondpad na die lodge. Sal beslis weer daar bly!

Vanaf R2 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Ferns Landgoed, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YTY3NWU4LTMwNWItNDQ4NC05ZTFhLTdjMTNjYThjNDcwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Forest Ferns Estate Bluelilliesbush 6600 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.032976690998 24.005084037781
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za